Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M9, Plaas 485 Erfdeel 86, Uitenhage Farms, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Retreat is 'n lieflike huis met 'n see-uitsig in Uitenhage Farms, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir gaste wat van die stadsgewoel wil ontsnap.

Hierdie huis is onafhaklik van die tradisionele kragnetwerk en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het rusbanke, 'n TV en gratis WiFi.

Daar is 'n dek met gasbraaigeriewe en 'n see-uitsig. Parkerplek op die perseel is beskikbaar en die verblyf is net 'n entjie vanaf die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • M9, Plaas 485 Erfdeel 86, Uitenhage Farms, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M9, Plaas 485 Erfdeel 86, Uitenhage Farms, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc112b2552b42e388284f1d0100a2f419da898e903a8c65824faca335547ba4b4d37c804a0afc0ff6b155e48de2170c0b0873?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) M9 Farm 485 Portion 86 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.991686812306 25.32259510861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang