Beskrywing
Smaakvol versierde dubbelkamers, almal en suite met koning- of koningingrootte-beddens, private ingang en patio in 'n rustige tuin met 'n swembad en aparte veilige parkering. Kamers is toegerus met spieëltafel/lessenaar, DStv, yskas, mikrogolf, tee-/koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. In alle kamers is rook verbode met rookgeriewe op die buitelug-patio.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Let asb. daarop dat ons personeel op Kersdag, 25 Des. asook Nuwejaarsdag, 1 Jan. nie by die kantoor is nie omdat hulle die dae saam met hulle families spandeer. Daarom kan ons geen gaste op daardie dae ontvang nie, en gaste kan ook nnie op daardie dae uitklok nie.
Ons het ook 'n swembad wat geen heining het nie, en maklik bereikbaar is vanaf al die kamers, en daarom kan ons ook nie kinders jonger as 6 jaar akkommodeer nie.
Dankie dat jy verstaan.
Kinderbeleid - geen kinders onder 6 jaar nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Smaakvol versierde 2-enkelbedkamers, almal en suite met 2 enkelbeddens langs mekaar, of apart indien versoek, private ingang en patio in 'n rustige tuin met 'n swembad en aparte veilige parkering. Kamers is toegerus met spieëltafel/lessenaar, DStv, yskas, mikrogolf, tee-/koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. In alle kamers is rook verbode met rookgeriewe op die buitelug-patio.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Let asb. daarop dat ons personeel op Kersdag, 25 Des. asook Nuwejaarsdag, 1 Jan. nie by die kantoor is nie omdat hulle die dae saam met hulle families spandeer. Daarom kan ons geen gaste op daardie dae ontvang nie, en gaste kan ook nnie op daardie dae uitklok nie.
Ons het ook 'n swembad wat geen heining het nie, en maklik bereikbaar is vanaf al die kamers, en daarom kan ons ook nie kinders jonger as 6 jaar akkommodeer nie.
Dankie dat jy verstaan.
Kinderbeleid - geen kinders onder 6 jaar nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Smaakvol versier, is ons familiekamer toegerus met 2 dubbelbeddens, en is en suite met 'n private ingang en patio in 'n rustige tuin met 'n swembad en aparte veilige parkering.Die kamer is toegerus met spieëltafel/lessenaar, DStv, yskas, mikrogolf, tee-/koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. In alle kamers is rook verbode met rookgeriewe op die buitelug-patio.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt vir 4 gaste. Doen navraag vir net 3 gaste.
Huisreëls
Let asb. daarop dat ons personeel op Kersdag, 25 Des. asook Nuwejaarsdag, 1 Jan. nie by die kantoor is nie omdat hulle die dae saam met hulle families spandeer. Daarom kan ons geen gaste op daardie dae ontvang nie, en gaste kan ook nnie op daardie dae uitklok nie.
Ons het ook 'n swembad wat geen heining het nie, en maklik bereikbaar is vanaf al die kamers, en daarom kan ons ook nie kinders jonger as 6 jaar akkommodeer nie.
Dankie dat jy verstaan.
Kinderbeleid - geen kinders onder 6 jaar nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie dubbelkamer het 'n en suite-badkamer, 'n koningingrootte-bed, DStv, 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n mikrogolf. Dit het 'n aparte ingang en bied toegang tot 'n rustige tuin met 'n swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Huisreëls
Let asb. daarop dat ons personeel op Kersdag, 25 Des. asook Nuwejaarsdag, 1 Jan. nie by die kantoor is nie omdat hulle die dae saam met hulle families spandeer. Daarom kan ons geen gaste op daardie dae ontvang nie, en gaste kan ook nnie op daardie dae uitklok nie.
Ons het ook 'n swembad wat geen heining het nie, en maklik bereikbaar is vanaf al die kamers, en daarom kan ons ook nie kinders jonger as 6 jaar akkommodeer nie.
Dankie dat jy verstaan.
Kinderbeleid - geen kinders onder 6 jaar nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 1, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap