Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachwalk B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Vryheidsfront P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Heerlik, soos altyd! Dis ons 4de keer dat ons hier tuisgaan. Die kamers en gastehuis in die geheel is baie skoon, netjies, veilig en gesellig. Die ontbyt is heerlik! Die gastehuis is perfek geleë, loopafstand van die strand en wanneer die "PE Wind" waai, is die gastehuis beskut! Dit help vir 'Gautengers' wat nie die wind gewoond is nie. Dankie vir 'n heerlike kuier. Ons sal beslis terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Beachwalk B&B
Hallo Pierre Dankie vir die resensie en vir jou volgehoue ondersteuning. Ja, hierdie 'PE Wind' kan 'n faktor wees, maar ons oase-tuin bied 'n bietjie skilderagtige verligting. Ons het julle spanne se besoek geniet en sien uit daarna om julle almal weer te sien Beste wense Jackie

Karin R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Perfek, netjies, gerieflik en ideale ligging. Gasvry. Beste verblyf in PE. Baie vriendelike diens en ideaal geleë. Alles was net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Beachwalk B&B
Hallo Karen, Dankie vir die resensie. Ons is so bly dat jy jou verblyf by ons so geniet het as wat ons dit geniet het om jou te ontmoet. Ons sien daarna uit om julle binnekort weer te sien. Groete, Jackie en Cliff

Rudolph A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Really awesome, I will definitely stay there again. The staff are so friendly and you feel at home from check-in. This is the first bed and breakfast that made my omelette exactly the way I prefer it without me telling them how I want it. Compliments to the sjef.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Beachwalk B&B
Hello Rudolph, thank you so much for the review. I do have to agree with you, our omelettes are amongst the best and our ladies say thank you for the compliment. We look forward to welcoming you back soon. Cliff and Jackie

Christine J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

A lovely place to stay. Beachwalk BnB is located half a block from the sea and very close to a big shopping centre. The host was superb and went out of their way to make us feel at home. The rooms have been upgraded and the garden is lovely. I would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Beachwalk B&B
Hello Christine, Thank you kindly for the review. It was lovely to meet you and your beautiful family. We hope to see you again soon and big hugs to the boys. Kind regards, Jackie

Morne V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Baie vriendelik ontvang, verblyf baie skoon en netjies en 'n wonderlike ontbyt. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Beachwalk B&B
Hallo Morne Dankie vir die resensie en die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om jou binnekort terug te verwelkom. Cliff en Jackie

Louise M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Best B&B in Port Elizabeth. I want to thank all the staff and the owner for letting us feel at home. The food was of high quality and it was delicious. Good, clean room and a well stocked bar fridge. I will definitely be staying there again for business as well as holiday trips and will even recommend it to my overseas colleagues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Ongelooflike verblyf, baie vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt gehad. Sal vir seker terug gaan. Sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Beachwalk B&B
Hallo Antonette Dankie dat jy gekies het om by Beachwalk B&B te bly en vir die resensie. Ons hoop dat jou vergaderings goed afgeloop het en dat jy jou "werksvakansie" geniet het. Ons sien uit na jou volgende besoek Dankie Cliff en Jackie

Cindy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Gastehuis naby die strand. Gastehuis is naby die strand en ook naby aan winkels geleë. Kamer was netjies en personeel was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Beachwalk B&B
Hallo Cindy, Dankie vir die resensie en dat julle by ons gebly het. Ons hoop dat julle die res van jou vakansie geniet het en dat julle lekker gerus het. Alle voorspoed vir die besigheid. Groete, Jackie.

Madeleine R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Huis weg van die huis af. Jackie is 'n mense-mens en het ons van die eerste oomblik af baie welkom laat voel. Sy het regtig uit haar pad uit gegaan om ons te akkommodeer met spesiale versoeke. Ons sal die gastehuis hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Beachwalk B&B
Hallo Madeleine Baie dankie dat julle gekies het om by Beachwalk te bly. Dit was vir my 'n plesier om te help met u spesiale versoeke. Hoop om u weer te sien. Groete Jackie

Wickus V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Regtig goed geleë en gasvryheid 1000, fantasties. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Beachwalk B&B
Dankie vir die resensie. Ons hoop om u en die res van die gesin binnekort te sien vir meer swem- of hardloopgeleenthede!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R2 020
R2 020 R1 515
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 020
R2 020 R1 515
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 1, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlMjFlODE3LTZkNGItNDBiNy04NGM3LTliODNjYjU1YmJlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 020 nouVanaf R1 515 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 1 Second Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.983198312186 25.661273002625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang