Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachwalk B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Beachwalk B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Vryheidsfront P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vryheidsfront P

Heerlik, soos altyd!

Dis ons 4de keer dat ons hier tuisgaan. Die kamers en gastehuis in die geheel is baie skoon, netjies, veilig en gesellig. Die ontbyt is heerlik! Die gastehuis is perfek geleë, loopafstand van die strand en wanneer die "PE Wind" waai, is die gastehuis beskut! Dit help vir 'Gautengers' wat nie die wind gewoond is nie. Dankie vir 'n heerlike kuier. Ons sal beslis terugkom!

Beachwalk B&B se terugvoer

Hallo Pierre
Dankie vir die resensie en vir jou volgehoue ondersteuning. Ja, hierdie 'PE Wind' kan 'n faktor wees, maar ons oase-tuin bied 'n bietjie skilderagtige verligting. Ons het julle spanne se besoek geniet en sien uit daarna om julle almal weer te sien
Beste wense
Jackie

Beachwalk B&B
Karin R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin R

Perfek, netjies, gerieflik en ideale ligging. Gasvry.

Beste verblyf in PE. Baie vriendelike diens en ideaal geleë. Alles was net perfek.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hallo Karen,
Dankie vir die resensie.
Ons is so bly dat jy jou verblyf by ons so geniet het as wat ons dit geniet het om jou te ontmoet.
Ons sien daarna uit om julle binnekort weer te sien.
Groete,
Jackie en Cliff

Beachwalk B&B
Rudolph A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph A

Really awesome, I will definitely stay there again.

The staff are so friendly and you feel at home from check-in. This is the first bed and breakfast that made my omelette exactly the way I prefer it without me telling them how I want it. Compliments to the sjef.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hello Rudolph, thank you so much for the review. I do have to agree with you, our omelettes are amongst the best and our ladies say thank you for the compliment.
We look forward to welcoming you back soon.
Cliff and Jackie

Beachwalk B&B
Christine J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J

A lovely place to stay.

Beachwalk BnB is located half a block from the sea and very close to a big shopping centre. The host was superb and went out of their way to make us feel at home. The rooms have been upgraded and the garden is lovely. I would definitely stay there again.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hello Christine,
Thank you kindly for the review.
It was lovely to meet you and your beautiful family. We hope to see you again soon and big hugs to the boys.
Kind regards,
Jackie

Beachwalk B&B
Morne V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Baie vriendelik ontvang, verblyf baie skoon en netjies en 'n wonderlike ontbyt.

Sien sterre.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hallo Morne
Dankie vir die resensie en die positiewe terugvoer.
Ons sien uit daarna om jou binnekort terug te verwelkom.
Cliff en Jackie

Beachwalk B&B
Louise M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Best B&B in Port Elizabeth.

I want to thank all the staff and the owner for letting us feel at home. The food was of high quality and it was delicious. Good, clean room and a well stocked bar fridge. I will definitely be staying there again for business as well as holiday trips and will even recommend it to my overseas colleagues.

Antonette C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette C

Ongelooflike verblyf, baie vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt gehad. Sal vir seker terug gaan.

Sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hallo Antonette
Dankie dat jy gekies het om by Beachwalk B&B te bly en vir die resensie.
Ons hoop dat jou vergaderings goed afgeloop het en dat jy jou "werksvakansie" geniet het.
Ons sien uit na jou volgende besoek
Dankie
Cliff en Jackie

Beachwalk B&B
Cindy S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Gastehuis naby die strand.

Gastehuis is naby die strand en ook naby aan winkels geleë. Kamer was netjies en personeel was vriendelik.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hallo Cindy,
Dankie vir die resensie en dat julle by ons gebly het.
Ons hoop dat julle die res van jou vakansie geniet het en dat julle lekker gerus het.
Alle voorspoed vir die besigheid.
Groete, Jackie.

Beachwalk B&B
Madeleine R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine R

Huis weg van die huis af.

Jackie is 'n mense-mens en het ons van die eerste oomblik af baie welkom laat voel. Sy het regtig uit haar pad uit gegaan om ons te akkommodeer met spesiale versoeke. Ons sal die gastehuis hoog aanbeveel.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hallo Madeleine
Baie dankie dat julle gekies het om by Beachwalk te bly.
Dit was vir my 'n plesier om te help met u spesiale versoeke.
Hoop om u weer te sien.
Groete
Jackie

Beachwalk B&B
Wickus V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus V

Regtig goed geleë en gasvryheid 1000, fantasties.

Sien sterre.

Beachwalk B&B se terugvoer


Dankie vir die resensie. Ons hoop om u en die res van die gesin binnekort te sien vir meer swem- of hardloopgeleenthede!

Beachwalk B&B
Maike K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maike K

Great hospitality.

Clean and stylish rooms, great location, good breakfast and a welcoming staff.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hello Maike
Thank you for staying with us and for the review. It was great to meet the family. We hope that all went well with the auctions.
We look forward to welcoming you again soon
Kind regards
Cliff and Jackie

Beachwalk B&B
Noelene V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noelene V

Naby die see.

Het lekker gebly en die ontbyt was heerlik.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hallo Johan, dankie vir die resensie. Alhoewel die omstandighede vir die besoek nie die beste was nie. Ons waardeer ons dat jy gekies het om by Beachwalk B&B te bly.

Beachwalk B&B
George P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George P

Dit was gerieflik en vriendelik.

Goeie diens, Smugde oulik.

Beachwalk B&B se terugvoer

Dankie dat Dr. by ons gebly het en vir die resensie. Ek hoop dat julle die troue in Jeffreys geniet het.
Ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom, veral Smudge.

Beachwalk B&B
Frederika V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederika V

Vriendelik en hulpvaardig

Die diens was uitstekend.

Beachwalk B&B se terugvoer

Dankie dat jy by ons gebly het en vir die resensie. Dit was wonderlik om tannie en tannie se gesin te ontmoet en ons hoop om julle weer te sien.
Kyk asseblief na jouself

Beachwalk B&B
Gerhard T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard T

Great ontbyt, pragtige kamer, vriendelike eienaars.

Eienaars het ons dadelik tuis laat voel. Jacky, jy en jou dogter bring 'n awesome vibe. See you next year again!

Beachwalk B&B se terugvoer

Dankie dat jy by ons gebly het en vir die resensie. Ons sien uit daarna om jou volgende jaar te sien en hopelik kan die res van die familie by jou aansluit.

Beachwalk B&B
Paul V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

On the beach.

Great place to stay with nice rooms all looking onto the central pool. Plenty of tea and coffee and nice biscuit treats with an honesty bar as a nice touch. Staff really friendly and breakfast was great. Nice safe parking. Within walking distance of the beach and restaurants.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hello Paul
Thank you for your great review and rating, much appreciated.
We're pleased you enjoyed your stay with us and that you enjoyed being able to walk to the nearby restaurants and beaches.
Please do come back soon.
Kind regards
Cliff & Jackie

Beachwalk B&B
Bruce A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce A

Very pleasant stay with good breakfast and helpful staff.

All rooms surrounding the pool, makes the environment quite homely.

Adele L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L

Nostalgies!

Beachwalk, Cliff ... jy het n great gastehuis gevul met liefde , vrede en plesier.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hallo Adele,

Dankie vir jou resensie en perfekte telling. Dit is 'great' dat julle, julle verblyf saam met ons geniet het en dat julle net liefde, vrede en plesier ondervind het gedurende julle kuirkie by ons - dit is on doel, en goed te weet dat on geslaag het.
Ons hoop dat jy binnekort weer by ons sal kom bly.

Vriendelike groete
Cliff, Lea & Jackie

Beachwalk B&B
Charl V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Gemaklik, vriendelik en goeie diens.

Om te bespreek was maklik, binne loopafstand van die strand en goeie eetplekke. Netjiese en skoon eenheid. Heerlike ontbyt.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hallo Charl, dankie vir jou resensie en perfekte telling.
Ons is bly dat u u verblyf saam met ons geniet het asook alles wat Beachwalk aanbied, insluitend ons fantastiese gekookde ontbyt.
Ons is inderdaad gelukkig om so naby die strand te wees en te kan loop tot by die restaurante ens.
Nou sien ons uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
Willie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Baie netjiese plek, naby als. En vriendelike mense

Die weer was woderlik daai tyd van die jaar (my week van verblyf)

Beachwalk B&B se terugvoer

Dankie vir u resensie Leon, ons is bly dat julle, julle verblyf by Beachwalk geniet het en ons sien uit na die volgende besoek.
Vriendelike groete
Cliff, Lea & Mik

Beachwalk B&B
Ron H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron H

Great

We were happy and comfortable. Mike was great.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hello Ron,
Thank you so much for your review and perfect score, much appreciated.
We are pleased that you enjoyed your stay with us and look forward to next time.
Kind regards
Cliff, Lea and Mike

Beachwalk B&B
Zaheerah S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaheerah S

Relaxing and value for money

I booked this accommodation for my brother and his wife as a honeymoon getaway. They were so accommodating and helpful. My brother enjoyed their stay. Lovely place and walking distance to restaurants.

Beachwalk B&B se terugvoer

Thank you for the review on behalf of your brother, Zaheera.
We are pleased that they enjoyed their honeymoon stay with us at Beachwalk and we hope that the rest of their honeymoon was just as enjoyable.
Kind regards
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
Martin C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin C

Goeie waarde en netjiese gastehuis.

Goed geleë en baie goeie ontbyt.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hallo Martin, Dankie vir jou resensie en perfekte telling. Ons is bly dat u u verblyf saam met ons geniet het asook alles wat Beachwalk aanbied, insluitend ons fantastiese gekookde ontbyt.
Ons hoop dat jy binnekort weer by ons sal kom bly.
Vriendelike groete
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
Thea V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

It is a lovely guesthouse and we loved it there.

Beachwalk is a lovely guesthouse, close to the beach, restaurants and everything else. Very friendly hosts that go out if their way to help you. I want to thank them for booking us in early and feeding us a fantastic breakfast after our early bird flight in from Johannesburg. We really had a great time. Port Elizabeth is a lovely and clean city.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hello Thea, thanks for your great review and score, much appreciated. As Lea and I travel extensively ourselves, we know just how far the extra little bit of care and attention can go and are happy that it was appreciated. Also pleased that you enjoyed the friendly (and clean) city!
Kind regards,
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
Susara P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susara P

Vriendelike diens, netjies, goeie kommunikasie.

Alles was baie goed, jammer dat filterkoffie nie in die kamer beskikbaar is nie.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hello Willem, dankie vir jou goeie resensie, ons waardeer dit en ons is bly dat jy jou tydjie hier by ons geniet het. Jammer dat ons nie filterkoffie in die kamer het nie, alhoewel daar Nescafe Classic in die kamers is en filterkoffie vir ontbyt.
Vriendelike groete, Cliff, Lea & Mike.

Beachwalk B&B
Lebogang S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang S

Wow, a wonderful place, clean, peaceful and welcoming!

The manager and the owner were very welcoming. The rooms were great, we were all happy during our stay. The conversations were interesting. It is really a great place. Thank you for the kindness and warmth.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hello Lebogang, thank you for your nice review and score, we are pleased that you enjoyed your stay with us.
Kind regards,
Cliff, Lea & Steph

Beachwalk B&B
Niel D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D

Baie lekker B&B, loopafstand van restaurante en die casino.

Sien sterre.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hello Niel,
Dankie vir jou puik beoordeling, ons waardeer dit. Ons is bly dat jy jou tydjie hier by ons geniet het en dat alle aspekte van ons aanbieding 'n 5ster telling behaal het.
Ons hoop dat julle weer hier by ons kom kuier.
Vriendelike groete,
Cliff, Lea en Mike
LW Ek praat Afrikaans beter as wat ek dit kan skryf!

Beachwalk B&B
Magda S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda S

Alles was net so perfek as wat ons verwag het dit moet wees.

Ons was vriendelik ontvang, Mike was deurentyd beskikbaar om te help met advies oor waar om te gaan en waar nie, wat om van verkeer te verwag met Oujaar en Nuwejaar. Ontbyt was elke dag 'n groot treffer en was dit lekker om met die ander gaste te meng. Hierdie is beslis 'n plek wat ons kan aanbeveel en ook as ons ooit weer na PE sou gaan, sal dit die gastehuis wees wat ons sal gebruik.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hello Magda

Dankie vir jou goeie resensie, ons waardeer dit. Ons is bly dat jy jou tydjie hier by ons geniet het sowel as die ontbyt en Mike se gasvryheid.
Ons hoop dat julle weer hier by ons kom kuier.
Vriendelike groete
Cliff, Lea en Mike
Ek is 'n "soutie", so ek struikel so bietjie met my Afrikaans skryf.

Beachwalk B&B
Daan B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan B

Very good.

Mike keep it up. It was a pleasure staying you.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hello Daan,
Thanks for your great comment - promise I will!
Kind regards,
Mike & the team

Beachwalk B&B
C.e. Stalpers A - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C.e. Stalpers A

Lovely stay.

The rooms were fine. The people who run this B&B were great. They helped us, gave good advice, made a lovely breakfast, booked a restaurant for us. And talked to all their guests!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike verblyf.

Die kamers was goed. Die mense wat hierdie B&B bestuur is uitstekend. Hulle het ons gehelp, goeie advies gegee, 'n lieflike ontbyt gemaak en 'n restaurant vir ons bespreek. En met al hulle gaste gepraat!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hello Chantal
Thank you for your nice review, we are pleased you enjoyed your stay with us and all that we have to offer.
Please come back to visit us again, you are always welcome.
Kind regards,
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
Zabe J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zabe J

Aangenaam, gulde ontvangs, smaakvol en baie netjies.

Alles was 100%. Lekker warm geslaap, warm water en alles was baie skoon en netjies.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hello Zabe
Dankie vir die terugvoer, ons is bly jy het dit geniet. Kom kuier asseblif weer.
Grote
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
Renier B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B

'n Heerlike kamer en stortkamer met al die geriewe wat mens vir oornagverblyf benodig.

Ons het heerlik gebly en lekker geslaap. Die ontbyt was heerlik en heeltemal genoeg om 'n dag mee te begin. Die gashere was gasvry, vriendelik en baie behulpsaam.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hello Renier
Dankie vir jou beoordeling. Ons is bly dat jy jou tydjie by ons geniet het, kom kuier gerus weer.
Groete
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
Cherylene D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherylene D

Van die oomblik met ons aankoms tot en met ons vertrek was dit 'n "poster experience" vir kliëntediens en gasvryheid!

Die eienaars het geen moeite ontsien om die verblyf en ervaring so aangenaam moontlik te maak. Die personeel is vriendelik. Die geriewe is in 'n puik toestand. Die ontbyt word met styl en goeie geselskap bedien. Raad word gegee, padkaarte geleen en besprekings namens jou gemaak. Ons het laat vertrek en kon die kamer laat ontruim. Ons gaan beslis weer. Die gastehuis word ten sterkste aanbeveel.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hello Cherylene
Dankie vir jou woderlike beorrdeling en aanbeveeling. Ons is bly dat jou jou tyd by onse net soveel geniet het as wat ons dit geniet het. Met mense soos julle is dit net te maklik om gasvry te wees.
Groete
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
Adriaan J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan J

Gerieflik, sentraal en keurig gemeubileer met lekker ontbyt.

Die ligging is sentraal sonder om in stadsgewoel betrokke te wees. Die kamer en beddegoed was skoon en keurig gemeubileerd en ontbyt was op standaard. Diens en veiligheid was goed.

Beachwalk B&B se terugvoer

Hello Adi en Alida, dankie vir julle beoordeling. Ons is bly dat julle die tydjie saam met ons geniet het en dit is altyd bevredigend om te weet dat ons gaste die dingetjies wat ons doen waardeer.
Vreindelike groete
Cliff, Lea & Mike

Beachwalk B&B
Rocky R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocky R

Fantasties.

Jy moet absoluut hier bly. Alles was perfek. Dankie!

Petrus Johannes (johan) L - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus Johannes (johan) L

Fantastic. What an experience!

This is the second time that my family and I stayed at Beachwalk. Everytime during December for a week and never disappointed. The hosts, Cliff, Lea en Bronwyn, are a true example of Port Elizabeth's reputation as the friendliest SA city.

Karen F - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen F

Enjoyed our stay

A really nice environment and property.

Azel L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Azel L

Ontbyt kan verbeter.

Hartlike ontvangs en mooi kamers. Net die koffie en ontbyt kan verbeter.

Ingrid K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid K

Gerieflike, netjiese verblyf.

Ons was 5 vriendinne wat saam gereis het. Ons het almal heerlik geslaap en die ontbyt was voortreflik. Ons sal maklik weer by Beachwalk kan bly.

Alet E - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet E

Uiters genotvol!

Baie netjies, goeie ontbyt, goeie waarde vir geld.

Derek H - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derek H

All round a very good experience

No complaints except that the fridge in the room did not work properly and the toilet chain button needed fixing. Despite that, an all-round good value for money .

Vanaf R2 020
R2 020 R1 515
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 020
R2 020 R1 515
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 1, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlMjFlODE3LTZkNGItNDBiNy04NGM3LTliODNjYjU1YmJlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 020 nouVanaf R1 515 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 1 Second Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.983198312186 25.661273002625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang