Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek-weg, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage is 'n bekoorlike en romantiese toevlugsoord op 'n werkende steenvrugteplaas net 7 km vanaf Tulbagh, wat dit ideaal maak vir paartjies wat privaatheid en rustigheid soek.

Die kothuis is onder die bome en bied slaapplek aan 2 gaste. Die oopplan-kothuis het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Warmwaterstort is ook onder die bome beskikbaar. WiFi word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, 'n gasstoof, asook 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n houtvuurwarmbad, met 'n uitsig oor die omgewing, wat 'n rustige plek bied om te ontspan. Die verblyf bied 'n afgesonderde en romantiese wegbreek, wat dit ideaal maak vir paartjies wat uit die gewoel van die alledaagse lewe wil ontsnap en gehaltetyd saam in die natuur wil geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Aneretha Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Winterhoek-weg, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergsicht Country Angelino Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek-weg, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9113020d95d5e283bc11796d52b067b26ff52244b1ea8728432733a7bea7ca6da6fe0b5ac88a8fb1c657c771bd3e44bb4cd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Winterhoek Road Vrolikheid Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.226320413234 19.147159796751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang