Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Liana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die kuier was heerlik rustig en ontspannend. Net wat ons nodig gehad het. Ons kan oor niks kla tydens ons verblyf by Bergsicht nie, alles was fantasties. Het veral die "hot tub" baie geniet. Alles was net soos in die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aneretha
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Liewe Liana, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie oor Angelino Cottage te gee! Ons is bly om te hoor dat jou besoek heerlik rustig en ontspannend was. Dit is altyd ons doel om gaste 'n gemaklike en rustige ervaring te bied. Ons is bly om te hoor dat alles aan jou verwagtinge voldoen het en dat jy veral die "wood-fired hot tub" geniet het. Dit is wonderlik om te weet dat die kothuis presies gelyk het soos op die foto's uitgebeeld. Ons waardeer jou vriendelike woorde en sien uit daarna om jou eendag weer by Bergsicht Country Cottages te verwelkom.

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker gerus. Pragtige huisie omring met die mooiste natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aneretha
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Thank you for reviewing our Couples Cottage, Angelino.

Michelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Pragtig Die weer was perfek, die verblyf was perfek. Dit was rustig en die uitsigte is pragtig. Ons sal definitief in die toekoms terugkeer saam met ons familie. 'n Perfekte plek om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aneretha
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Thank you for reviewing our Couples Cottage Angelino. The perfect spot to relax and slow down.

Janina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2021

Heerlik, rustig en pragtig. Ons het ons verblyf in die Angelino huisie so baie geniet. Die huisie was silverskoon en is goed ingerig. Die plonspoel is heerlik vir afkoel in die middag en as dit in die aand begin koeler word is die warmbad 'n groot bederf. Dis die perfekte plek vir 'n romanties wegbeek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Aneretha
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Hello Janina, baie dankie vir die resensie van ons huisie vir couples. Angelino is die perfekte kombinasie van romanties en gerieflik ingerig. So bly julle kon die beste van albei die poel se eienskappe gebruik, waar jy dit koud kan benut op 'n warm somers dag, maar kan verhit met die donkie oondjie in koeler weer en soos in julle geval op koeler aande. Ons hoop julle kom weer by ons kuier.

Bianca S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Dit was bo ons verwagting! Asemrowend. Die klein detail wat hulle ingesit het was bitter oulik! Baie stylvol en rustic op dieselfde oomblik. Definitief 'n plek wat ons weer sal besoek! Die ligging, atmosfeer met die son wat sak, was stunning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aneretha
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Baie dankie vir die mooi woorde, ons is so bly julle het die naweek by ons op die plaas geniet.

Tessa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Mooi, ontspannend and rustig. 'n Juweel van 'n plek! Heerlike plek vir 'n rustige vinnige wegbreek. Het regtig die aandag aan detail en higiëne waardeer. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aneretha
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Thank you for a wonderful review Tessa, we are so glad you had a wonderful time on the farm at Angelino cottage. We hope to have you stay with us again soon.

Nicolene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Ongelooflik romanties en rustig. Vir ons huweliksherdenking was dit perfek. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aneretha
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Hallo Nicolene Ons is so bly julle het die naweek in die Lady Red kothuis geniet. Ons waardeer altyd terugvoering van gaste. Ons sien uit daarna om julle eendag weer hier te verwelkom. Groete, Marileze.

Cornel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Fantasties. Ek en my vrou het in Angelino Cottage gebly vir die naweek. Dit was beter as alle verwagtinge. Die eenheid is bitter netjies, silwerskoon met pragtige afwerkings. Alles wat mens nodig het en meer. Met ons aankoms was die braai en die "Donkie" in die swembad reeds gepak met blits, kon net aansteek. Alles is in ag geneem sodat mens net kan opdaag en ontspan. Die uitsig is onbeskryflik. Sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aneretha
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Hello Cornel, Baie dankie vir die mooi beskrywing van ons huisie Angelino. Ons is so bly julle het die naweek weg geniet en kon lekker ontspan. Ons hoop om julle weer in 2018 nog te sien.

Div D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Huis weg van die huis. Wat 'n juweel! Plaas en luuks als in een!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aneretha
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Baie dankie vir die mooi review wat jy vir ons gelos het, ons hoop ons sien julle gou weer - nog in 2018.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2017

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Aneretha
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Beste Floris, Baie dankie dat julle by ons gebly het vir julle kuiertjie in Tulbagh. Hoop om julle weer te sien vir julle volgende romantiese wegbreek. Groete, Aneretha

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Aneretha Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek-weg, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9113020d95d5e283bc11796d52b067b26ff52244b1ea8728432733a7bea7ca6da6fe0b5ac88a8fb1c657c771bd3e44bb4cd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Winterhoek Road Vrolikheid Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.226320413234 19.147159796751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang