Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Aneretha Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liana D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana D

Die kuier was heerlik rustig en ontspannend. Net wat ons nodig gehad het.

Ons kan oor niks kla tydens ons verblyf by Bergsicht nie, alles was fantasties. Het veral die "hot tub" baie geniet. Alles was net soos in die foto's.

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer

Liewe Liana,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie oor Angelino Cottage te gee! Ons is bly om te hoor dat jou besoek heerlik rustig en ontspannend was. Dit is altyd ons doel om gaste 'n gemaklike en rustige ervaring te bied.

Ons is bly om te hoor dat alles aan jou verwagtinge voldoen het en dat jy veral die "wood-fired hot tub" geniet het. Dit is wonderlik om te weet dat die kothuis presies gelyk het soos op die foto's uitgebeeld.

Ons waardeer jou vriendelike woorde en sien uit daarna om jou eendag weer by Bergsicht Country Cottages te verwelkom.

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Andre V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie lekker gerus.

Pragtige huisie omring met die mooiste natuurskoon.

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer

Thank you for reviewing our Couples Cottage, Angelino.

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Michelle C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Beautiful

The weather was perfect, the accommodation was perfect. It was peaceful and the views are beautiful. We will definitely be going back in the future with our family. A perfect spot to relax.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig

Die weer was perfek, die verblyf was perfek. Dit was rustig en die uitsigte is pragtig. Ons sal definitief in die toekoms terugkeer saam met ons familie. 'n Perfekte plek om te ontspan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer

Thank you for reviewing our Couples Cottage Angelino. The perfect spot to relax and slow down.

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Janina D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janina D

Heerlik, rustig en pragtig.

Ons het ons verblyf in die Angelino huisie so baie geniet. Die huisie was silverskoon en is goed ingerig. Die plonspoel is heerlik vir afkoel in die middag en as dit in die aand begin koeler word is die warmbad 'n groot bederf. Dis die perfekte plek vir 'n romanties wegbeek.

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer

Hello Janina, baie dankie vir die resensie van ons huisie vir couples. Angelino is die perfekte kombinasie van romanties en gerieflik ingerig. So bly julle kon die beste van albei die poel se eienskappe gebruik, waar jy dit koud kan benut op 'n warm somers dag, maar kan verhit met die donkie oondjie in koeler weer en soos in julle geval op koeler aande.
Ons hoop julle kom weer by ons kuier.

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Bianca S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

Dit was bo ons verwagting! Asemrowend.

Die klein detail wat hulle ingesit het was bitter oulik! Baie stylvol en rustic op dieselfde oomblik. Definitief 'n plek wat ons weer sal besoek! Die ligging, atmosfeer met die son wat sak, was stunning.

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons is so bly julle het die naweek by ons op die plaas geniet.

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Tessa F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa F

Beautiful, relaxing and peaceful.

A beautiful gem of a place! The most relaxing and peaceful place for a mini getaway. Really appreciated the attention to detail and cleanliness. Thank you so much.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi, ontspannend and rustig.

'n Juweel van 'n plek! Heerlike plek vir 'n rustige vinnige wegbreek. Het regtig die aandag aan detail en higiëne waardeer. Baie dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer

Thank you for a wonderful review Tessa, we are so glad you had a wonderful time on the farm at Angelino cottage. We hope to have you stay with us again soon.

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Nicolene T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene T

Ongelooflik romanties en rustig.

Vir ons huweliksherdenking was dit perfek. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer

Hallo Nicolene
Ons is so bly julle het die naweek in die Lady Red kothuis geniet. Ons waardeer altyd terugvoering van gaste. Ons sien uit daarna om julle eendag weer hier te verwelkom. Groete, Marileze.

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Cornel H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel H

Fantasties.

Ek en my vrou het in Angelino Cottage gebly vir die naweek. Dit was beter as alle verwagtinge. Die eenheid is bitter netjies, silwerskoon met pragtige afwerkings. Alles wat mens nodig het en meer. Met ons aankoms was die braai en die "Donkie" in die swembad reeds gepak met blits, kon net aansteek. Alles is in ag geneem sodat mens net kan opdaag en ontspan. Die uitsig is onbeskryflik. Sal beslis teruggaan.

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer

Hello Cornel,

Baie dankie vir die mooi beskrywing van ons huisie Angelino. Ons is so bly julle het die naweek weg geniet en kon lekker ontspan. Ons hoop om julle weer in 2018 nog te sien.

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Div D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Div D

Huis weg van die huis.

Wat 'n juweel! Plaas en luuks als in een!

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review wat jy vir ons gelos het, ons hoop ons sien julle gou weer - nog in 2018.

Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek-weg, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9113020d95d5e283bc11796d52b067b26ff52244b1ea8728432733a7bea7ca6da6fe0b5ac88a8fb1c657c771bd3e44bb4cd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Winterhoek Road Vrolikheid Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.226320413234 19.147159796751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang