Bergsicht Country Angelino Farm Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Aneretha Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 116
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Liana D - Jun 2024
Algehele gradering
Die kuier was heerlik rustig en ontspannend. Net wat ons nodig gehad het.
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer
Liewe Liana,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie oor Angelino Cottage te gee! Ons is bly om te hoor dat jou besoek heerlik rustig en ontspannend was. Dit is altyd ons doel om gaste 'n gemaklike en rustige ervaring te bied.
Ons is bly om te hoor dat alles aan jou verwagtinge voldoen het en dat jy veral die "wood-fired hot tub" geniet het. Dit is wonderlik om te weet dat die kothuis presies gelyk het soos op die foto's uitgebeeld.
Ons waardeer jou vriendelike woorde en sien uit daarna om jou eendag weer by Bergsicht Country Cottages te verwelkom.
Andre V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer
Thank you for reviewing our Couples Cottage, Angelino.
Michelle C - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig
Die weer was perfek, die verblyf was perfek. Dit was rustig en die uitsigte is pragtig. Ons sal definitief in die toekoms terugkeer saam met ons familie. 'n Perfekte plek om te ontspan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer
Thank you for reviewing our Couples Cottage Angelino. The perfect spot to relax and slow down.
Janina D - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig en pragtig.
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer
Hello Janina, baie dankie vir die resensie van ons huisie vir couples. Angelino is die perfekte kombinasie van romanties en gerieflik ingerig. So bly julle kon die beste van albei die poel se eienskappe gebruik, waar jy dit koud kan benut op 'n warm somers dag, maar kan verhit met die donkie oondjie in koeler weer en soos in julle geval op koeler aande.
Ons hoop julle kom weer by ons kuier.
Bianca S - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was bo ons verwagting! Asemrowend.
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons is so bly julle het die naweek by ons op die plaas geniet.
Tessa F - Apr 2019
Algehele gradering
Beautiful, relaxing and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mooi, ontspannend and rustig.
'n Juweel van 'n plek! Heerlike plek vir 'n rustige vinnige wegbreek. Het regtig die aandag aan detail en higiëne waardeer. Baie dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer
Thank you for a wonderful review Tessa, we are so glad you had a wonderful time on the farm at Angelino cottage. We hope to have you stay with us again soon.
Nicolene T - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik romanties en rustig.
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer
Hallo Nicolene
Ons is so bly julle het die naweek in die Lady Red kothuis geniet. Ons waardeer altyd terugvoering van gaste. Ons sien uit daarna om julle eendag weer hier te verwelkom. Groete, Marileze.
Cornel H - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerBergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer
Hello Cornel,
Baie dankie vir die mooi beskrywing van ons huisie Angelino. Ons is so bly julle het die naweek weg geniet en kon lekker ontspan. Ons hoop om julle weer in 2018 nog te sien.
Div D - Jan 2018
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Bergsicht Country Angelino Farm Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review wat jy vir ons gelos het, ons hoop ons sien julle gou weer - nog in 2018.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winterhoek-weg, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang