Bergsig Game Farm
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 'n slaapbank in die sitarea. Die chalet het sy eie braaigeriewe, WiFi, lugversorginf en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 13 jaar betaal R100.
Daar kan slaapplek in die sitarea opgemaak word indien daar vir 'n ekstra volwassene bespreek word (ouer a 13 jaar) - R200 per nag ekstra word gehef.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie houtsuite is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, asook 'n badkamer met 'n spa-bad en stort. Daar is nog 'n slaapbank in die sitarea. Die oopplan-leefarea lei na 'n dek wat 'n uitsig oor Hartenbosrivier het. Die kombuis is met 'n yskas, oondjie, stoof en mikrogolfoond toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, lugversorging en braaigeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 13 jaar betaal R100.
Daar kan slaapplek in die sitarea opgemaak word indien daar vir 'n ekstra volwassene bespreek word (ouer a 13 jaar) - R200 per nag ekstra word gehef.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 en suite-slaapkamers wat albei 'n dubbelbed het. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, oondjie, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het braaigeriewe en daar is nog 'n slaapbank beskikbaar waarop kinders kan slaap.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 13 jaar betaal R100.
Daar kan slaapplek in die sitarea opgemaak word indien daar vir 'n ekstra volwassene bespreek word (ouer a 13 jaar) - R200 per nag ekstra word gehef.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie houthuis het 'n groot dek en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, asook 1 slaapbank in die leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die huis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat na 'n dek lei met 'n uitsig oor Hartenbosrivier. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, lugversorging en braaigeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 13 jaar betaal R100.
Daar kan slaapplek in die sitarea opgemaak word indien daar vir 'n ekstra volwassene bespreek word (ouer a 13 jaar) - R200 per nag ekstra word gehef.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinshuis het 3 slaapkamers wat slaapplek aan 7 gaste bied. Die eerste en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort en bad. Die 1 en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 13 jaar betaal R100.
Daar kan slaapplek in die sitarea opgemaak word indien daar vir 'n ekstra volwassene bespreek word (ouer a 13 jaar) - R200 per nag ekstra word gehef.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Matjiesdrif-afdraai vanaf die R328, 15 km vanaf Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang