Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Game Farm

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Liza N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantasties. Heerlike bos kuier 9 km buite Hartenbos. Vicki is die beste! Onthou peaceful sleep, verkyker en lekker flits. Totaal en al onverwagse droomvakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mildred K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Fantastiese klein juweeltjie. Baie lekker plekkie en baie rustig, uit die gewoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Fantasties! Bos en see in een pakket! Dit was heerlik by Bergsig en die gasvryheid van die personeel was uitstekend! Wild op jou voorstoep, naggeluide, en selfs leeus! En binne 10 minute is jy by die see! "Best of both worlds!" Sal beslis weer by Bergsig gaan bly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Great stay, just no TV in the unit if you stay for a long period. Great stay, Vicki checked in daily to see if we needed anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle & Vicki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesdrif-afdraai vanaf die R328, 15 km vanaf Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea454f03ddce44ba0704214221d3ba7970e8da90467c0bf732a9e3580162d5c14c117e0cc172e20574af2bd64e49687cede9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Matjiesdrif turn-off on the R328 15 km from Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.092510106138 22.035027406082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang