Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biffie's Cottages

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 487 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jan F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Heerlik gebly en baie vriendelike diens. Baie netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ute F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

We will definitely sleep over again. We were made to feel very welcome by the hostess. Charming accommodation and garden. The lovely sandwiches were an added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Het familie in Gauteng besoek vanaf Kaapstad. Ontvangs is vriendelik en gasvry, skoon en netjiese cottage, baie gerieflik. Veilige parkering. Heerlik geslaap na 9 ure op pad. Regtig 'n oulike plek, stil en rustig, voel soos 'n plaas in die dorp. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker sentraal en veilig. Rustige omgewing naby hoofroetes en eetplekke. Biffie doen daai bietjie ekstra moeite wat mens weer sal laat terugkeer. Ons slaap beslis weer oor as die pad te lank raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfekte verblyf - hoogs aanbeveel. Ons het ongelukkig net een aand oorgeslaap en sal beslis terugkeer en enige tyd aanbeveel. Weens verskeie redes het ons eers laat aangekom en ons waardeer dat die tannie so tegemoetkomend was. Die eenhede is pragtig met alles wat jy nodig het en ekstra details wat dit net meer verwelkomend maak - laat in die nag gearriveer, was moeg en koud en het dit so baie waardeer, van die vriendelike ontvangs, die warm kombers wat reeds aan is, 'n toebroodjie vir die lang pad die volgende oggend. Ons kan sien hoekom hier so baie positiewe terugvoering is, dis juis hoekom ons Biffie's gekies het .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Biffie
Biffie's Cottages
Baie dankie vir die mooi review!

Marianne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Met een woord: Uitstekend. Wat 'n heerlike verblyf. Biffie is 'n gasvrou duisend. Ons is vriendelik met 'n glasie wyn verwelkom. Ook die toebroodjies in die yskas, vir die volgende op die pad, was 'n onverwagte en aangename verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra J
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie aangenaam. Dit was heerlik. Biffie is baie gasvry en ons het absoluut geen klagtes nie. Sal Biffie's Cottages beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable & quiet. Very accommodating. Bed very comfortable. Would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kas H
1 nag
5.0
Sep 2024

Perfek, dankie! Heerlik rustig, dankie. Sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Soos 'n tuiskoms. Wat 'n keurige, heerlike oornagplek! Dankie, vir die toebroodjies wat net so heerlik soos die verblyf was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Biffie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 487

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39379bf3647b894dd3b979c903c53cf166d93b57cd9338ecc898b17e6fb4fad68e2817dfa230a334043f7e7a009f46510c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 487 5 1 5 1 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.345572569786 22.583710271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang