Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Eenslaapkamer-selfsorgwoonstel: Eenheid 1
- Selfsorg
- Eenslaapkamer-selfsorgwoonstel: Eenheid 2
- Selfsorg
Huisreëls
Ter wille van veiligheid en om te verseker dat die geriewe nie blootgestel word aan reuke wat ongesond is vir gaste en personeel nie, word tabak, dagga, onwettige dwelms, vape, e-sigarette toegelaat nie.
Tabakrook word buite op die stoep en weg van die geboue toegelaat. Dagga is te alle tye verbode.
Geen partytjies, drankmisbruik, luidrugtige versteurings en geraas word op die perseel toegelaat of geduld nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie
'n Daaglikse skoonmaakdienste is ingesluit, maar nie oor naweke en openbare vakansiedae nie. Skoonmaakdienste kan op versoek vir naweke en openbare vakansiedae gereël word, teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Andries Pretorius Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang