Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birds Babble

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Mariette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflike skoon plek. Ons het baie lekker gebly. Dit was gemaklik en vinnig om in te klok. Die eenheid was baie netjies en skoon, met koffie, tee, melk en beskuit. Die badkamer het ekstra seep en sjampoe gehad en die beddegoed was skoon en vars. Na 'n lang dag in Nelspruit kon ons hier heerlik rus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie netjiese en lekker plek om te oornag met 1 groot fout. Die feit dat die badkamer en toilet glad nie privaat is nie. Die oopplan-konsep (badkamer/toilet sonder deure en mure tot teen die dak) is beslis nie vir almal nie en dit is verstommend dat daar nogsteeds gastehuiseienaars is wat dink dat dit aanvaarbaar is. Niemand sal ooit 'n probleem hê met 'n privaat toilet of badkamer nie. Al ooit daaraan gedink?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mareli
Birds Babble
Thank you for your feedback. Please note that these units were well thought and designed with space & light in mind. Our modern open-plan bathroom is separated from the bedroom with a wall and the toilet space was designed not as a focal point and is also separated with a wall for privacy. There is lots of photos on the site where one can see the units layout before booking.

Almarie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Terdeë geniet. Baie mooi plek. Lekker oornagstop op pad na Kruger of Mosambiek. Mense is baie gaaf en vriendelik. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2022

Rustig en sentraal. 'n Goed toegeruste en netjiese akkommodasie. Daar is selfs 'n klein swembadjie om in af te koel. Dit voel asof 'n mens met vakansie is omdat die plek in 'n cul de sac geleë is en omring is met bome en groenigheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Uitstekende waade vir geld. Alles was puik - die diens, die gasvryheid, die natuurlewe (ons is voëlliefhebbers) en die verblyf. Sommer die hele ondervinding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie gerieflik, stil en veilig. Baie gerieflik, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mareli
Birds Babble
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Waardeer opreg. Hoop om jul in 2022 weer te sien!

Elbie L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

Rustige, stylvolle oornagfasiliteit Ongelooflike rustige omgewing. Pragtige, netjiese en stylvolle fasiliteite. Die kamers is wonderlik toegerus met alles wat nodig is om so gerieflik moontlik te bly. Ideaal vir kinders! Die eienaars is uiters vriendelik en hulpvaardig. Beslis aan te bevele vir oornag na die Kruger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mareli
Birds Babble
Wow! Elbie, dankie vir jou goeie verwysing. Altyd lekker om gaste soos julle te ontvang.

Alti K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Ongelooflike mooi plek en 'n heerlike rustige atmosfeer! Hierdie plekkie is rêrig 5-ster gehalte! Ons het heerlik gekuier by Birds Babble! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mareli
Birds Babble
Beste Alti, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop ons sien jul gou weer! Birds Babble groete, Rene

Fritz P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Beslis die moeite werd. Heerlik gebly. Een van ons beste oornagplekke waar ons nog gebly het. Ons sal moet teruggaan om langer te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mareli
Birds Babble
Beste Fritz, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Word baie waardeer. Groote Rene

Helga R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Rustig. Sal enige tyd die plekkie aanbeveel en sal beslis weer daar bly. Die eienaars het 'n mens dadelik laat tuis voel. Die kamer wat ons in gebly het was netjies, skoon en uit die boonste rakke. Dit is rustig. Jy kan lekker buite sit en die voëls hoor sing vroeg in die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mareli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andries Pretorius-straat 30, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fc91fd71714afea92da574f43ec4b1820c36b43076a5c48fa2dca33a485ca74747b68c9e41e5413118c409d13014c312636?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 040 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 30 Andries Pretorius Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.484 30.97236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang