Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birds Babble

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mareli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Birds Babble
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mariette V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Gerieflike skoon plek.

Ons het baie lekker gebly. Dit was gemaklik en vinnig om in te klok. Die eenheid was baie netjies en skoon, met koffie, tee, melk en beskuit. Die badkamer het ekstra seep en sjampoe gehad en die beddegoed was skoon en vars. Na 'n lang dag in Nelspruit kon ons hier heerlik rus!

Chris H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Baie netjiese en lekker plek om te oornag met 1 groot fout.

Die feit dat die badkamer en toilet glad nie privaat is nie. Die oopplan-konsep (badkamer/toilet sonder deure en mure tot teen die dak) is beslis nie vir almal nie en dit is verstommend dat daar nogsteeds gastehuiseienaars is wat dink dat dit aanvaarbaar is. Niemand sal ooit 'n probleem hê met 'n privaat toilet of badkamer nie. Al ooit daaraan gedink?

Birds Babble se terugvoer

Thank you for your feedback. Please note that these units were well thought and designed with space & light in mind. Our modern open-plan bathroom is separated from the bedroom with a wall and the toilet space was designed not as a focal point and is also separated with a wall for privacy. There is lots of photos on the site where one can see the units layout before booking.

Birds Babble
Almarie P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie P

Terdeë geniet. Baie mooi plek.

Lekker oornagstop op pad na Kruger of Mosambiek. Mense is baie gaaf en vriendelik. Sal weer daar gaan bly.

Lizelle M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M

Rustig en sentraal.

'n Goed toegeruste en netjiese akkommodasie. Daar is selfs 'n klein swembadjie om in af te koel. Dit voel asof 'n mens met vakansie is omdat die plek in 'n cul de sac geleë is en omring is met bome en groenigheid.

Riaan S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Uitstekende waade vir geld.

Alles was puik - die diens, die gasvryheid, die natuurlewe (ons is voëlliefhebbers) en die verblyf. Sommer die hele ondervinding!

Annelie H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie H

Baie gerieflik, stil en veilig.

Baie gerieflik, lekker gebly.

Birds Babble se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Waardeer opreg. Hoop om jul in 2022 weer te sien!

Birds Babble
Elbie L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie L

Rustige, stylvolle oornagfasiliteit

Ongelooflike rustige omgewing. Pragtige, netjiese en stylvolle fasiliteite. Die kamers is wonderlik toegerus met alles wat nodig is om so gerieflik moontlik te bly. Ideaal vir kinders! Die eienaars is uiters vriendelik en hulpvaardig. Beslis aan te bevele vir oornag na die Kruger.

Birds Babble se terugvoer

Wow! Elbie, dankie vir jou goeie verwysing. Altyd lekker om gaste soos julle te ontvang.

Birds Babble
Alti K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alti K

Ongelooflike mooi plek en 'n heerlike rustige atmosfeer!

Hierdie plekkie is rêrig 5-ster gehalte! Ons het heerlik gekuier by Birds Babble! Baie dankie!

Birds Babble se terugvoer

Beste Alti, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop ons sien jul gou weer! Birds Babble groete, Rene

Birds Babble
Fritz P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz P

Beslis die moeite werd. Heerlik gebly.

Een van ons beste oornagplekke waar ons nog gebly het. Ons sal moet teruggaan om langer te kuier.

Birds Babble se terugvoer

Beste Fritz, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Word baie waardeer. Groote Rene

Birds Babble
Helga R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga R

Rustig.

Sal enige tyd die plekkie aanbeveel en sal beslis weer daar bly. Die eienaars het 'n mens dadelik laat tuis voel. Die kamer wat ons in gebly het was netjies, skoon en uit die boonste rakke. Dit is rustig. Jy kan lekker buite sit en die voëls hoor sing vroeg in die oggend.

Marina L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L

Fantastiese verblyf in 'n klein voëltjie paradys.

Word weggevoer in die idilliese en mooi versorgde Birds Babble.

Mandla H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mandla H

Perfect relaxation spot.

An awesome getaway from the city while in a city still. Beautiful and tranquil. Perfect place to relax and enjoy family time.

Magda V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Vreeslik lekker.

Baie lekker gekuier, baie skoon, vriendelik.

Moora P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moora P

Amazing.

Beautiful, serene, amazing.

Birds Babble se terugvoer

Thank you so much Moora, for your positive online reviews. It is much appreciated.

Birds Babble
Allen A - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen A

Verblyf was puik.

Dit is die netjieste plek waarin ek nog gebly het.

Carol B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B

Ons het dit baie geniet dankie.

Die kinders het lekker geswem en gespeel. Baie rustig en privaat. Eienaars baie vriendelike mense. Sal beslis weer gaan bly. Alles wat 'n mens nodig het om lekker te ontspan.

Adrie D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie D

Heerlike vakansie-atmosfeer in die stad.

René het daarin geslaag om mens tuis te laat voel. Dit het gevoel soos 'n vakansie, al was ek daar vir 'n werksessie. Sal weer daar tuisgaan in die toekoms.

Mpule L - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpule L

I wish to return here with my friends . It's awsome

The guesthouse is beautiful and has style. It was my first visit in Mpumalanga and I'd like to revisit Birds Babble again in December.

Wilma P - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma P

Ons is spyt dat ons net een nag daar was!

Ons sal beslis weer daar bly.

Vanaf
Vanaf R2 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andries Pretorius-straat 30, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fc91fd71714afea92da574f43ec4b1820c36b43076a5c48fa2dca33a485ca74747b68c9e41e5413118c409d13014c312636?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 040 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 30 Andries Pretorius Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.484 30.97236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang