Blue on 62
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kandelaarstraat 62, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue on 62 is 'n gerieflike eenheid vir 2 gaste in Vermont.
Dis 'n aparte dupleks met 'n privaat ingang en 'n solder met 'n koningingrootte-bed. Die kamer bied toegang tot 'n stoep met 'n see-uitsig en het 'n privaat badkamer met 'n stort. Handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n ontbythoekie en 'n sitkamer met 'n TV en DStv. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Let daarop dat die trappe in die eenheid moontlik nie geskik is vir kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Vermont bied doendinge soos bergfiets-, voetslaan- en perdryroetes, asook kajakroei. Gaste kan na die flaminke by die soutpan gaan kyk of 4 km aflê na Onrus se strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kobus Thea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kandelaarstraat 62, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue on 62 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kandelaarstraat 62, Vermont, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang