Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue on 62

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Blue on 62
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
El-ri G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El-ri G

Gemak en veiligheid.

Thea is 'n baie goeie gasvrou. Haar kommunikasie is puik. Sy sien om na haar gaste se gerieflikheid en het seker gemaak dat ons op hoogte is van die beurtkrag skedule. Haar plek is gerieflik. Dit is in 'n pragtige area en die omgewing is veilig. Ons het die kuier baie geniet.

Anneke M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke M

We would like to book there again in the near future.

Recently, my partner and I had the pleasure of spending three delightful nights at Blue on 62, and our overall experience was truly exceptional. Nestled in the serene landscapes of Vermont, this charming duplex offered an ideal retreat for us, providing comfort and tranquillity throughout our stay. Blue on 62 seamlessly blended comfort, privacy, and natural beauty, creating a perfect haven for relaxation. We wholeheartedly recommend this duplex for anyone seeking a romantic getaway and eagerly anticipate our return to this hidden gem in Vermont. The hospitality extended by Thea and Kobus was beyond compare. Their warm welcome made us feel instantly at home, and the inclusion of our teacup Yorkie in the experience was an added bonus. The presence of a secure fenced garden/lawn allowed our furry companion to explore and play safely. Our stay was not only pleasant but also enriched by the genuine care and thoughtfulness of the hosts. Without a doubt, we wholeheartedly recommend Blue on 62 for a memorable and inviting retreat.

Dawid M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M

Fantastiese gashere en 'n wonderlike kothuis. Perfek vir die naweek.

Fantastiese gashere en 'n wonderlike kothuis. Ons was hier vir 'n troue en dit was perfek vir ons naweek in die area.

Etienne M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne M

Alles wat jy nodig het om lekker te bly en te rus.

Blue on 62 was presies wat ons nodig gehad het. Perfekte omgewing. Naby die see. Thea was ongelooflik. Ons honde kon saam met ons wees. Wat kon ons meer vra? Die plekkie is baie mooi. Baie skoon. Ons kon lekker braai en kuier. Ek sal graag weer daar gaan bly en dit definitief aanbeveel.

Izelle M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle M

Heerlike twee dae.

Die plekkie is pragtig. Netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly en dit was maklik om die omliggende area te verken van hier af. 100 m van die wandelpad by die see. So lekker gewees dat hulle troeteldiervriendelik is. My Chihuahua het elke stukkie van die tuintjie uitgesnuffel. Baie dankie, ons het lekker gebly!

Dr David V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr David V

Loved it!

Thea is a great hostess, love what she has done with the place, cute touches everywhere. Would highly recommend it to others!

Jacinta A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacinta A

Lovely relaxed stay at Blue on 62.

This was a short breakaway and the house had everything we needed. I loved the decor and paintings in the house. The bedroom was so cute with a balcony and the pillows made for a peaceful sleep.

Liezel S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S

Cosy, pragtig, gerieflik en naby die see.

Ons het heerlik by Blue on 62 gebly vir die naweek. Daar is alles wat jy nodig het en net om die draai van die see af. Die kothuis is cosy en pragtig gemeubileer. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Tamryn M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn M

Our stay at Blue on 62 was amazing. We loved the decor and the atmosphere was so refreshing. We felt at home.

Thea even surprised us with chips and chocolates. They had Netflix and my husband and I enjoyed it a lot. The Wi-Fi was not that strong, but we still could make use of it. The kitchen was fully equipped you don't even need to bring anything from home. We enjoyed the walking trail and it was so close to our destination. The area was quiet and safe. We could park outside and your car will still be there. It was loadshedding so they had a rechargeable light that we could use. I really recommend Blue on 62.

Vida C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vida C

Lieflike plekkie, wonderlike mense, perfekte naweek!

Alles het ons aangenaam verras, van hoe lieflik Thea alles ge-decorate het, tot by die hondekoekies vir ons 4 maande oue honde-baba. Ons het heerlik gebly (dis perfek ingerig en toegerus), is met baie liefde hanteer (dankie vir al die voorstelle oor markte ens.) en ek dink ons hondjie het die lekkerste gekuier hy is vrot bederf! Baie dankie vir 'n wonderlike naweek by Blue on 62! Hoop om weer te kom kuier!

Ignus C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignus C

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly, maar daar was 'n probleem met slaapplek. Alhoewel daar geen probleem was met die blyplek nie. Ek het die eerste aand op die vloer geslaap omdat daar nie genoeg slaapplek was nie. Ek het juis Blue on 62 geboek oor die advertensie op die webtuiste gewys het daar was plek vir 4 mense. (Koninggrootte-bed en 2 klein kindermatrassies). Maar toe ek dit noem vir die eienaar het sy gesê dit is onmoontlik. Ek het toe vir haar gewys op die advertensie dat bogenoemde wel aangedui was. Ek het ook 'n screenshot van julle webtuiste wat dit noem.

Mauritz G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz G

Wonderlik.

Die veblyf by Blue on 62 was wonderlik. Beslis goeie waarde vir die geld.

Retief N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retief N

Tot stilstand kom, stap langs kus op die wandelpad, boek lees, uitrus.

Oulike plekkie, kunstig en gerieflik ingerig, vriendelike gasvrou, lekker privaat. Ons 2 klein honde was welkom. Dis 'n ideale plek om Hermanus en omtrek vanaf te verken.

Maryanne D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryanne D

Comfortable, safe and relaxing environment with ideal access to the cliff path.

Thea is an absolute gem of a lady with a heart of gold and her cottage is beautifully and charmingly decorated with everything one might need. It's spacious and airy with a relaxing outlook over the garden and an upstairs veranda with sea views. It's a safe and peaceful neighbourhood close to the beachfront. Cliff path which is great for long walks. Love our stay at Blue 62.

Michelle V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V

Was heerlik en Thea en Kobus is great!

Ons diere was baie goed ontvang en daarvoor gee ek vir Thea 5 uit 5 en 'n groot dankie. Sal enige tyd weer daarheen gaan. Lekker naby die see en 'n mens kan heerlik gaan stap met jou man of jou diere.

Marlena V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena V

Meer as amazing.

Blue on 62 is 'n ongelooflike gastehuis. Daar is soveel aandag aan detail en die interieur is pragtig. Kobus en Thea is ongelooflike spesiale mense en maak seker dat 'n mens se verblyf van hoogstaande gehalte is. Nog 'n groot bonus is dat hulle ons hondekinders met ope arms ontvang het.

Marisa V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V

Heerlike wegbreek!

Ons het ons langnaweek baie geniet en is omtrent lekker bederf deur die eienaar op die reënerige Sondag met heerlike pannekoek. Lekker erf vir die hondekinders.

Henda K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda K

Pragtig! Fantastiese waarde vir geld. Vriendelike diens. Skoon, ruim en troeteldiervriendelik.

Ons wens ons kon langer bly! Ons het op kort kennisgewing blyplek nodig gekry wat honde toelaat oor die besige feestyd en Thea het ons met ope arms ontvang. Ons wou net 'n skoon oornagplek hê maar was heeltemal verras met die pragtig gedekoreerde woonstel en geriewe. Volgende keer sal ons beslis 2+ nagte bly.

Johan B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Lekker!

Sien sterre.

Cilliers S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cilliers S

Heerlik gekuier, gerus en gestap saam met ons hondekinders

Wonderlike gasvrou/heer, met baie omgee vir hulle kuiergaste. Goed versorgde eenheid wat pragtig gemeubileer is.

Lydia P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P

Pragtige blyplek waar ons heerlik kon ontspan.

Die vriendelike eienaars was baie behulpsaam.

Marion S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion S

Beautiful cottage in just the right location.

We thoroughly enjoyed our stay in this beautifully decorated cottage with a wonderful and friendly hostess who completely adored and spoiled our fur baby! The location is also perfect with the beach a few 100 meters away, lovely walking trails all over and a shopping centre and the centre of Hermanus just a short drive away.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kandelaarstraat 62, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c4b4715297aef879507897cf34fa4569f8e9c0bdef8a6d8f8f162f7ee75e213513736bdfee09c2ca40b0cb554c2699a2e59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 62 Kandelaar Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.419288 19.149659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang