Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue on 62

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
El-ri G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gemak en veiligheid. Thea is 'n baie goeie gasvrou. Haar kommunikasie is puik. Sy sien om na haar gaste se gerieflikheid en het seker gemaak dat ons op hoogte is van die beurtkrag skedule. Haar plek is gerieflik. Dit is in 'n pragtige area en die omgewing is veilig. Ons het die kuier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

We would like to book there again in the near future. Recently, my partner and I had the pleasure of spending three delightful nights at Blue on 62, and our overall experience was truly exceptional. Nestled in the serene landscapes of Vermont, this charming duplex offered an ideal retreat for us, providing comfort and tranquillity throughout our stay. Blue on 62 seamlessly blended comfort, privacy, and natural beauty, creating a perfect haven for relaxation. We wholeheartedly recommend this duplex for anyone seeking a romantic getaway and eagerly anticipate our return to this hidden gem in Vermont. The hospitality extended by Thea and Kobus was beyond compare. Their warm welcome made us feel instantly at home, and the inclusion of our teacup Yorkie in the experience was an added bonus. The presence of a secure fenced garden/lawn allowed our furry companion to explore and play safely. Our stay was not only pleasant but also enriched by the genuine care and thoughtfulness of the hosts. Without a doubt, we wholeheartedly recommend Blue on 62 for a memorable and inviting retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantastiese gashere en 'n wonderlike kothuis. Perfek vir die naweek. Fantastiese gashere en 'n wonderlike kothuis. Ons was hier vir 'n troue en dit was perfek vir ons naweek in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Alles wat jy nodig het om lekker te bly en te rus. Blue on 62 was presies wat ons nodig gehad het. Perfekte omgewing. Naby die see. Thea was ongelooflik. Ons honde kon saam met ons wees. Wat kon ons meer vra? Die plekkie is baie mooi. Baie skoon. Ons kon lekker braai en kuier. Ek sal graag weer daar gaan bly en dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izelle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Heerlike twee dae. Die plekkie is pragtig. Netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly en dit was maklik om die omliggende area te verken van hier af. 100 m van die wandelpad by die see. So lekker gewees dat hulle troeteldiervriendelik is. My Chihuahua het elke stukkie van die tuintjie uitgesnuffel. Baie dankie, ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr David V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Loved it! Thea is a great hostess, love what she has done with the place, cute touches everywhere. Would highly recommend it to others!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacinta A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Lovely relaxed stay at Blue on 62. This was a short breakaway and the house had everything we needed. I loved the decor and paintings in the house. The bedroom was so cute with a balcony and the pillows made for a peaceful sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Cosy, pragtig, gerieflik en naby die see. Ons het heerlik by Blue on 62 gebly vir die naweek. Daar is alles wat jy nodig het en net om die draai van die see af. Die kothuis is cosy en pragtig gemeubileer. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamryn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Our stay at Blue on 62 was amazing. We loved the decor and the atmosphere was so refreshing. We felt at home. Thea even surprised us with chips and chocolates. They had Netflix and my husband and I enjoyed it a lot. The Wi-Fi was not that strong, but we still could make use of it. The kitchen was fully equipped you don't even need to bring anything from home. We enjoyed the walking trail and it was so close to our destination. The area was quiet and safe. We could park outside and your car will still be there. It was loadshedding so they had a rechargeable light that we could use. I really recommend Blue on 62.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vida C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Lieflike plekkie, wonderlike mense, perfekte naweek! Alles het ons aangenaam verras, van hoe lieflik Thea alles ge-decorate het, tot by die hondekoekies vir ons 4 maande oue honde-baba. Ons het heerlik gebly (dis perfek ingerig en toegerus), is met baie liefde hanteer (dankie vir al die voorstelle oor markte ens.) en ek dink ons hondjie het die lekkerste gekuier hy is vrot bederf! Baie dankie vir 'n wonderlike naweek by Blue on 62! Hoop om weer te kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kandelaarstraat 62, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c4b4715297aef879507897cf34fa4569f8e9c0bdef8a6d8f8f162f7ee75e213513736bdfee09c2ca40b0cb554c2699a2e59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 62 Kandelaar Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.419288 19.149659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang