Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue on 62

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kandelaarstraat 62, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue on 62 is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir tot 2 mense in Vermont.

Die aparte dupleks het 'n privaat ingang en bestaan uit 'n solderkamer met 'n koningingrootte-bed. Die kamer maak oop op 'n stoep en het 'n lieflike see-uitsig. Die kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die ontbythoekie geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met braaigeriewe en kyk uit oor die tuin. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling. Neem asseblief kennis dat dele van die eenheid via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Die Vermont-area bied verskeie doendinge soos bergfietsry-, stap-, perdryroetes en seekajak. Gaste kan ook die Vermont-soutpan besoek om die groot flaminkbevolking te besigtig, of die 4 km na Onrus-strand aflê.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
El-ri G
Saam met lewensmaat
5.0
Gemak en veiligheid. Thea is 'n baie goeie gasvrou. Haar kommunikasie is puik. Sy sien om na haar gaste se gerieflikheid en het seker gemaak dat ons o...
Sien meer
Mrt 2024
Anneke M
Saam met lewensmaat
5.0
We would like to book there again in the near future. Recently, my partner and I had the pleasure of spending three delightful nights a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Dawid M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese gashere en 'n wonderlike kothuis. Perfek vir die naweek. Fantastiese gashere en 'n wonderlike kothuis. Ons was hier vir 'n troue en dit wa...
Sien meer
Nov 2023
Etienne M
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat jy nodig het om lekker te bly en te rus. Blue on 62 was presies wat ons nodig gehad het. Perfekte omgewing. Naby die see. Thea was ongeloofl...
Sien meer
Okt 2023
Izelle M
Saam met vriende
5.0
Heerlike twee dae. Die plekkie is pragtig. Netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly en dit was maklik om die omliggende area te verken van hier af....
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kandelaarstraat 62, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue on 62 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kandelaarstraat 62, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c4b4715297aef879507897cf34fa4569f8e9c0bdef8a6d8f8f162f7ee75e213513736bdfee09c2ca40b0cb554c2699a2e59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 62 Kandelaar Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.419288 19.149659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang