Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue on 62

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kandelaarstraat 62, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue on 62 is 'n gerieflike eenheid vir 2 gaste in Vermont.

Dis 'n aparte dupleks met 'n privaat ingang en 'n solder met 'n koningingrootte-bed. Die kamer bied toegang tot 'n stoep met 'n see-uitsig en het 'n privaat badkamer met 'n stort. Handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n ontbythoekie en 'n sitkamer met 'n TV en DStv. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Let daarop dat die trappe in die eenheid moontlik nie geskik is vir kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Vermont bied doendinge soos bergfiets-, voetslaan- en perdryroetes, asook kajakroei. Gaste kan na die flaminke by die soutpan gaan kyk of 4 km aflê na Onrus se strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
El-ri G
Saam met lewensmaat
5.0
Gemak en veiligheid. Thea is 'n baie goeie gasvrou. Haar kommunikasie is puik. Sy sien om na haar gaste se gerieflikheid en het seker gemaak dat ons o...
Sien meer
Mrt 2024
Anneke M
Saam met lewensmaat
5.0
We would like to book there again in the near future. Recently, my partner and I had the pleasure of spending three delightful nights a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Dawid M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese gashere en 'n wonderlike kothuis. Perfek vir die naweek. Fantastiese gashere en 'n wonderlike kothuis. Ons was hier vir 'n troue en dit wa...
Sien meer
Nov 2023
Etienne M
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat jy nodig het om lekker te bly en te rus. Blue on 62 was presies wat ons nodig gehad het. Perfekte omgewing. Naby die see. Thea was ongeloofl...
Sien meer
Okt 2023
Izelle M
Saam met vriende
5.0
Heerlike twee dae. Die plekkie is pragtig. Netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly en dit was maklik om die omliggende area te verken van hier af....
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kandelaarstraat 62, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue on 62 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kandelaarstraat 62, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c4b4715297aef879507897cf34fa4569f8e9c0bdef8a6d8f8f162f7ee75e213513736bdfee09c2ca40b0cb554c2699a2e59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 62 Kandelaar Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.419288 19.149659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang