Boschfontein Mountain Lodge
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamer op die grondverdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n kaggel en die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is op die eerste verdieping en het 2 driekwartbeddens. Dié kamer word via steil trappe bereik en dit moet in ag geneem word as bejaarde gaste of gesinne met klein kinders wil bespreek. Linne en handdoeke word voorsien en die eenheid het nie enige kragpunte nie. Die eenheid deel die gemeenskaplike kombuis, eetarea, kroeg, sitkamer, binne- en buitebraai-areas en stoepe. Die gedeelde leefareas word daagliks skoongemaak. Gasgeisers voorsien warm water vir die badkamers en kombuis en hout word vir die kaggels en braai-areas voorsien. Sonkrag voorsien elektrisiteit aan die yskas, ligte en 2 kragpunte in die kombuis en die buitenste kroegarea. Elektriese haardroërs, haartange, broodroosters en ketels word nie toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Boschfontein Mountain Lodge maak van sonkrag gebruik en elektriese haardroërs, haartange, broodroosters en ketels word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Die lodge het 2 kragpunte, een in die kombuis en die ander in die buitenste kroegarea.
- Dele van die eenhede word via trappe bereik en is nie geskik vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie aangesien dit baie steil is.
- Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 5 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamer op die grondverdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n kaggel en die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is op die eerste verdieping en het 3 driekwartbeddens. Dié kamer word via steil trappe bereik en dit moet in ag geneem word as bejaarde gaste of gesinne met klein kinders wil bespreek. Linne en handdoeke word voorsien en die eenheid het nie enige kragpunte nie. Die eenheid deel die gemeenskaplike kombuis, eetarea, kroeg, sitkamer, binne- en buitebraai-areas en stoepe. Die gedeelde leefareas word daagliks skoongemaak. Gasgeisers voorsien warm water vir die badkamers en kombuis en hout word vir die kaggels en braai-areas voorsien. Sonkrag voorsien elektrisiteit aan die yskas, ligte en 2 kragpunte in die kombuis en die buitenste kroegarea. Elektriese haardroërs, haartange, broodroosters en ketels word nie toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Die lodge is gerieflik ingerig vir 18 gaste en beskik oor 8 slaapkamers en 4 badkamers. Die lodge is verdeel in 4 eenhede. Eenheid 1 en 4 het slaapplek vir 4 gaste elk. Eenheid 2 en 3 het slaapplek vir 5 gaste elk. Elke eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed op die grondverdieping en 'n slaapkamer met 2 of 3 enkelbeddens, afhangende van die eenheid, op die boonste verdieping. Die slaapkamer op die boonste verdieping word via 'n steil trap bereik, en dit moet in ag geneem word wanneer bejaardes, gaste met gestremdhede en gesinne met klein kinders bespreek. Elke slaapkamer op die grondverdieping het 'n kaggel. Elke eenheid se slaapkamer op die grondverdieping het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Let daarop dat die slaapkamers nie kragpunte het nie. Die lodge het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -kroeg. Daar is ook 'n sitarea bo. Binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar. Die warm water in die badkamer en kombuis word deur gasgeisers voorsien, en die water word direk vanaf 'n bergbron gelei. Hout word vir die kaggels en die braai-areas voorsien. Die lodge word daagliks skoongemaak. Sonkrag verskaf elektrisiteit aan die yskas, ligte en die 2 kragpunte in die kombuis en buite die kroeg. Elektriese haardroërs, haarversteilers, broodroosters, mikrogolfoonde en ketels word ongelukkig nie toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Boschfontein Mountain Lodge maak van sonkrag gebruik en elektriese haardroërs, haartange, broodroosters en ketels word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Die lodge het 2 kragpunte, een in die kombuis en die ander in die buitenste kroegarea.
- Dele van die eenhede word via trappe bereik en is nie geskik vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie aangesien dit baie steil is.
- Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 162 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die R26, Boschfontein-plaas, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang