Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschfontein Mountain Lodge

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Corrie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend! Alles is netjies en skoon. Die kombuis het alles wat jy nodig het en die geriewe is uitstekend! Spesiale dankie aan die gasvrou wat haar pragtige tuin vir my oopgemaak het om in te wandel en stil te raak. Kon nie meer vra om net bietjie eenkant en stil te raak nie. Presies waarvoor ek gehoop het. Sal vir seker weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

We thoroughly enjoyed our stay at this amazing Eastern Free State mountain lodge. We thoroughly enjoyed our stay at this very peaceful Eastern Free State getaway. The lodge is very comfortable, has amazing views, is beautifully furnished, has a well-equipped kitchen, lots of firewood, and is serviced daily. We enjoyed hiking, mountain biking, and relaxing with the family. Great hosts too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Het ons verwagtinge oortref. Die uitsig was fantasties en die verblyf baie lekker ingerig, netjies, mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Toni-Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 162 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R26, Boschfontein-plaas, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc3058f75fb582062179012633f9b03f3b2b9761ca9844c75c72e319d920dfd79dc47aaf5e52d8e3a30b8c0d6df0a4160a75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Off the R26 Boschfontein Farm 9730 Vrystaat 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -28.840376641013 27.970544622021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang