Breathe Hideaway
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die Lodge en Hideaway nie kindervriendelik is nie en geen kinders onder die ouderdom van 10 word toegelaat nie.
Rook en vape is binnenshuis verbode. Aangewese rookareas is beskikbaar.
Geen motorfietse mag binne die wildkampe gebruik word nie.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eseljagpoort, Heimersrivier, 50 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang