Calamari 10
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 82
Resensies 395
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Adel S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, see uitsig en branders wat jou aan die slaap sus.
Shane C - Jan 2024
Algehele gradering
Was a very relaxing getaway. Would recommend to my family and friends.
Calamari 10 se terugvoer
Hi Shane,
We appreciate your valuable feedback and are glad that you enjoyed your stay with us. We would like to inform you that the beds were checked by a pest control company for bed bugs, but none were found. The specialist suggested that the problem could be sand fleas, which are very active when walking on the sand at dawn or dusk. Their bites resemble that of normal fleas, leaving swollen red bumps on your legs. Unfortunately, I was not made aware of any requests regarding air conditioning. However, this is noted in the unit descriptions, as the bedrooms and lounge area are equipped with ceiling fans.
Thank you for staying with us and we hope we can accommodate you again in the future!
Regards,
Mandy.
Elainne V - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek en saligheid, rus vir die siel.
Liana S - Okt 2023
Algehele gradering
Altyd asemrowend!
Suzaane D - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en perfek vir 'n gesin met klein kindertjies.
Anton V - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent stay.
Janie S - Mei 2023
Algehele gradering
Eenheid was baie mooi skoon. Gerieflik met alles wat jy nodig het. Wonderlike uitsig en die beste van alles is dis sommer op die strand.
Annelie U - Mei 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en toegang tot die see/strand.
Japie J - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld. Baie mooi see-uitsig, en units mooi ingerig vir gemak. Benodig net aircon.
Chantal H - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne.
Bryan N - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent.
Francois V - Sep 2022
Algehele gradering
Wegbreek.
Lori V - Aug 2022
Algehele gradering
We once again had a fantastic stay at Calamari 10. You cannot ask for a better location, right on the beach.
Jolene W - Jun 2022
Algehele gradering
Amazing.
Henk V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Bettie J - Nov 2021
Algehele gradering
Rus.
Jp F - Nov 2021
Algehele gradering
Die see - musiek vir die agtergrond op 'n fantastiese gesinsvakansie.
Lees meerNeil M - Nov 2021
Algehele gradering
Right by the ocean, really enjoyed my stay.
Chantal H - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Sanet H - Sep 2021
Algehele gradering
Gaan beslis weer teruggaan, was perfek gewees.
Natalie M - Jun 2021
Algehele gradering
Lovely, relaxing week long break.
Robert C - Mei 2021
Algehele gradering
Restful, beautiful location, fantastic access to private beach.
Chad P - Apr 2021
Algehele gradering
Great stay!
Marilè N - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Lokanath V - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome
Martinette V - Sep 2020
Algehele gradering
Veilig, lekker & ontspannend.
Mari B - Nov 2019
Algehele gradering
Ons uitsig was prentjiemooi.
Lees meerTracey L - Nov 2019
Algehele gradering
The place is in an excellent location and the cottage has everything you could possibly need.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die plek is in 'n uitstekende ligging en die kothuis het alles wat jy moontlik benodig.
Die kothuis was baie netjies en skoon. Alles wat jy benodig is voorsien en dit is op 'n uitstekende plek. Dit het 'n pragtige uitsig en dit is perfek op die strand.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Margaret J - Sep 2019
Algehele gradering
Enjoyed the stay and a nice place.
Melanie V - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlik ontspannend.
Lees meerTania V - Jul 2019
Algehele gradering
A lovely stay with an excellent piece of beach on your doorstep.
Chantelle V - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring so naby aan die see.
Mohamed A - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent!
Edward S - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig.
Hein S - Mei 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
Gary W - Apr 2019
Algehele gradering
Sal weer kom. Die plek het baie om te offer. Alles in die klein detail.
Mia B - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf, onverbeterlik.
Lunette M - Mrt 2019
Algehele gradering
Paradys reg op jou voorstoep.
Marius S - Feb 2019
Algehele gradering
Beste verblyf nog in KZN.
Paula G - Jan 2019
Algehele gradering
Excellent.
Sarathea J - Nov 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Christo L - Okt 2018
Algehele gradering
Lieflike see-uitsig.
Karel S - Jun 2018
Algehele gradering
Ons gunsteling verblyf aan die Suidkus.
Rupert D - Mei 2018
Algehele gradering
Sal gou weer teruggaan. Waarde vir geld.
Johan K - Mrt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
De Villiers D - Feb 2018
Algehele gradering
Nader aan die see kan jy nie!
Annamarie O - Des 2017
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Calamari 10 se terugvoer
Dear Annemarie,
I sincerely apologise for the inconvenience, and I can assure you that I have my guests’ best interest at heart. However, it is a pity that you chose not to arm the alarm system and beams or lock the security and sliding door, enabling the petty thief to simply walk into the lounge and take your handbag. Unfortunately, in our beautiful country crime is a reality, and if you don't want to become another statistic then you really should use the tools provided for your security.
Take care,
Mandy
Mandisa M - Des 2017
Algehele gradering
Had the best time ever, the view is to die for.
Francois J - Nov 2017
Algehele gradering
Uiters gerieflike akkomodasie met die mees asemrowende uitsig.
Lees meerNelia D - Nov 2017
Algehele gradering
Asemrowend en 'n ware plekkie in die hemel.
Jj S - Okt 2017
Algehele gradering
Gerief en pragtige uitsig.
June S - Sep 2017
Algehele gradering
Beste verblyf in die suidkus.
Cindy E - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was regtig besonder lekker.
Amanda P - Aug 2017
Algehele gradering
Een woord is genoeg: perfek!
Elaine C - Jul 2017
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Sanet L - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Sune V - Jul 2017
Algehele gradering
Stunning vakansie.
B V - Jun 2017
Algehele gradering
Verfrissend.
Danie E - Apr 2017
Algehele gradering
Asemrowende see-uitsig, laat jou rustig en kommervry vakansie hou!
Lees meerJuanita O - Mrt 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Deon D - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Marzaan R - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was vreeslik lekker!
Liezl F - Jan 2017
Algehele gradering
'n Onvergeetlike vakansie met 'n pragtige uitsig en die gevoel van die natuur om jou, al is jy in die dorp.
Nicky F - Okt 2016
Algehele gradering
Awesome place.
Annelene V - Jun 2016
Algehele gradering
Uitstekend geleë reg teen strand.
Anton L - Jun 2016
Algehele gradering
Wonderlikste plekkie waar ons in 'n lang tyd gebly het!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Rayweg, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal