Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Calamari 10

Vr.
25ste25Apr
Sa.
26ste26Apr
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Wo.
30ste30Apr
Do.
1ste1Mei
Vr.
2de2Mei
Sa.
3de3Mei
Calamari 10
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R925.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R1000 word per bespreking vereis, en word 7 tot 10 dae vanaf die vertrekdatum terugbetaal mits die eenheid in dieselfde toestand as by aankoms gelaat word en alles in orde is.
Meld asb. enige skade in die eenheid binne 12 werksure aan.
Rook is streng verbode binne die eenheid en gaste word gevra om buite te rook. - Indien gaste versuim om die bogenoemde te gehoorsaam, kan die deposito moontlik gebruik word om gordyne, matte en meubels skoon te maak.
Indien daar meer gaste oorbly as waarvoor gekwoteer is, of indien die aantal gaste die maksimum aantal gaste oorskry, word die deposito verbeur.
Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik, maar toestemming moet nog verkry word.
Let asseblief daarop dat hierdie eenheid 'n TV met volledige Explora DStv-pakket het, en dit is nie nodig om jou eie saam te bring nie.
Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam. Alle badhanddoeke en bedlinne word voorsien.
Gratis toiletpapier en seep word voorsien, maar omdat dit selfsorg is, moet dit op eie koste aangevul word. Onthou asb. om skottelgoedseep en ander skoonmaakmiddels saam te bring.
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word ? 08:30 tot 14:30, behalwe op naweke en openbare vakansiedae. Skoonmaakdienste moet ten minste 48 uur vooraf by die kantoor gereël word en direk aan die kantoor betaal word. Let asb. dat hierdie dienste onderhewig aan beskikbaarheid van hulpbronne gedurende spitstydperk is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rayweg, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc66e9322419b7d918afdb16ead3caae8736e91e14562300c38382e19b47a996a2b5a126f4ca9bbc81bac969161e831c9fc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 73 5 1 5 Ray Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874755190453 30.36263152957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011