Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calamari 10

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Elainne V
Lang verblyf
5.0
Okt 2023

Wonderlike wegbreek en saligheid, rus vir die siel. Onbeskryflike perfekte plek om te gaan rus en 'n wonderlike uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Altyd asemrowend! Ons gaan al vir 4 jaar Calamari toe en sal altyd weer teruggaan. Dit is 'n wonderlike plek en baie maklik met klein kinders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Excellent stay. Safe and secure. Well equipped, modern and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2024

Rustig, see uitsig en branders wat jou aan die slaap sus. Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd teruggaan. Ideaal vir gesinne met kinders wat op die grasperk kan speel terwyl jy braai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shane C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Was a very relaxing getaway. Would recommend to my family and friends. Stay was very relaxing except for the beach being brown by our section. View was exceptional from the two rooms above. Pet friendly. My daughters' room and sons' room had bed bugs; they were bitten terribly. Please have those two rooms' beds cleaned. No air conditioning available, even though I asked for air conditioning in Calamari 11.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy
Calamari 10
Hi Shane, We appreciate your valuable feedback and are glad that you enjoyed your stay with us. We would like to inform you that the beds were checked by a pest control company for bed bugs, but none were found. The specialist suggested that the problem could be sand fleas, which are very active when walking on the sand at dawn or dusk. Their bites resemble that of normal fleas, leaving swollen red bumps on your legs. Unfortunately, I was not made aware of any requests regarding air conditioning. However, this is noted in the unit descriptions, as the bedrooms and lounge area are equipped with ceiling fans. Thank you for staying with us and we hope we can accommodate you again in the future! Regards, Mandy.

Annelie U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Asemrowende uitsig en toegang tot die see/strand. Woonstel baie skoon en netjies - het alles wat mens nodig het, was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaane D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2023

Gerieflik, netjies en perfek vir 'n gesin met klein kindertjies. Die huis is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Kindertjies kon lekker speel en eie privaatheid op strand was voordelig. Sal beslis terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Janie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Eenheid was baie mooi skoon. Gerieflik met alles wat jy nodig het. Wonderlike uitsig en die beste van alles is dis sommer op die strand. Sal definitief aanbeveel. Sou net graag 'n winkeltjie/kafee naby wou gehad het, sonder om te ry vir benodighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Japie J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Waarde vir geld. Baie mooi see-uitsig, en units mooi ingerig vir gemak. Benodig net aircon. Het vakansie geniet met 'n baie mooi see-uitsig. Sal aanbeveel dat gedeelte by see omhein word om veiligheid op te skerp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Baie rustig en ontspanne. Ons het baie lekker daar gebly, die eenheid het alles wat jy nodig het. Die walvisse hierdie jaar was 'n aangename bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 88

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rayweg, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc66e9322419b7d918afdb16ead3caae8736e91e14562300c38382e19b47a996a2b5a126f4ca9bbc81bac969161e831c9fc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 67 5 1 5 Ray Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874755190453 30.36263152957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang