Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cat's Eye Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rainer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Cat's Eye Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Morne M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne M

Stunning.

My stay exceeded all expectations. I would have liked it if the unit were serviced (dishes washed and beds made, etc.). Other than that, it was perfect. Very, very clean and modern.

Dr Nicolaas V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Nicolaas V

Ranked the best compared to all our global stays.

The perfect stay and pleasant, will definitely use it in future.

Cat's Eye Cottage se terugvoer

Dear Nicolaas,
Wow!
We are so happy to have impressed; we enjoyed your wisdom.
Thank you for your kind words, it's great to hear we added value.
Would love to meet again and all the very best with your global travels.
Our very best wishes!

Cat's Eye Cottage
Richard W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W

Waarde vir geld.

Eienaar baie vriendelik. Welkom laat voel. Self uitgehelp om pakkie te courier wat ek vergeet het.

Renate B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate B

Heerlik, net te kort.

Heerlik gekuier, baie dankie en die ekstra myl gegaan om te help met load shedding. Baie dankie, julle plekkie is baie mooi en netjies.

Georg R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georg R

Baie goed!

Baie gemaklik, skoon, al die geriewe wat 'n mens nodig het en sentraal geleë.

Cat's Eye Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike woorde. Ons sien uit om jou weer te huisves.

Cat's Eye Cottage
Yolande D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Voel Tuis.

Wat 'n wonderlike ondervinding van aankoms tot vertrek! Sal verseker weer daar bly.

Cat's Eye Cottage se terugvoer

Hartlik dankie. Ons sien uit om jou weer te ontmoet.

Cat's Eye Cottage
Loraine K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine K

Gerieflik, veilig en mooi.

Goed toegerus, lekker stil en baie sentraal.

Hettie N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie N

Ongelooflike ervaring.

Baie aangename verblyf met 'n super host. Sal dit enige tyd aanbeveel. Alles wat jy begeer weg van jou huis af. 'n Kyknet-kanaal sal baie nice wees.

Cat's Eye Cottage se terugvoer

Dear Hettie,
Baie, baie dankie vir jou lieflijke woorde!
Stunning om julle te ontmoet.
Die Kyknet-kanaal kom in Mei 2019.
Baie dankie vir alles.
Looking forward to meeting again.
Hartlike groete

Cat's Eye Cottage
Christoph S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoph S

Excellent.

Very friendly and accommodating.

Anriette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anriette V

Gerieflik.

Baie gerieflik, skoon, alles wat ek nodig het vir 1 persoon.

Gerhard H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard H

Baie goed ingerig vir twee of drie dae se oorslaap.

Was redelik ontnugter toe ek opdaag en daar geen ontvangs is nie, moes toe later hoor dat volgens die website ek die eienaar 3 ure voor die tyd moes laat weet dat ek daar sal wees. Eienaar was baie annoying om jou nou eers te wys hoe alles werk en dat jy versigtig moet wees om niks te breek nie. Sal ek weer daar bly? Moontlik en moontlik nie.

Yolanda H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Yolanda H

Ons het glad nie daarvan gehou nie.

Die plek is baie mooi, maar baie ongemaklik. Geen skoonmaakdiens. Offer nie eers om skoon te maak vir ekstra fooi nadat ons daaroor navraag gedoen het nie. Kan ons nie eers help met 'n rolletjie toiletpapier nie. Ons moet weer oor 2 weke teruggaan Kaap toe en sal vir seker nie hier bly nie. Beveel dit vir niemand aan nie. Die foto hierbo is nie hoe ons kamer gelyk het nie.

Cat's Eye Cottage se terugvoer

Good day Yolanda,

Thank you for your feedback.

Usually, if our guests familiarize themselves with all terms and conditions prior to their booking at Cat's Eye Cottage, they will have a more enjoyable stay.

With regards to your comment on the cleaning service, we advertise that the cottage is serviced before check in and after check out. I went in daily to clean your bin and to remove all towels, except on the last day, where you refused, at no extra charge.

We are a self-catering accommodation, as advertised and we did supply you with 2 complimentary rolls of toilet paper.

With regards to your comment, “foto hierbo is nie hoe ons kamer gelyk het nie” refers. You booked Cottage 2. As per TravelGrounds website and the room you booked we are in no way misrepresenting or falsely advertising this room. All information on the website is a true and honest reflection of the accommodation.

As advertised our check in is after 14h00, unfortunately, you had arrived at 10h20, with out any notice. We do ask on the website that you please notify us of your estimated time of arrival at least three hours ahead of time, as we would love to arrange for somebody to check you in.

You are welcome to pop in again if you are ever in the Cape for a Cappuccino, Macchiato or Espresso.

Regards,
Rainer.

Cat's Eye Cottage
Izak L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak L

9 out of 10 in my books.

I enjoyed my stay there. The unit just needs an a/c and then I will rate it a 10 out of 10.

Cat's Eye Cottage se terugvoer

Dear Izak,
You were very much impressed by the finishing! Awesome! We enjoyed the talks! Thank you for being here! Yes, looking out for the 10! We hope to trace an air-conditioning installer pretty soon to give us a top-notch product with unprecedented after-sales service!
We stay in touch!
Warmest regards.
Yours,
Cat's Eye Cottage

Cat's Eye Cottage
Daniel G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel G

Die netjiesste gastehuis waar ek al ooit tuisgegaan het!

Perfekte moderne afwerkings. Privaat en netjies. Prakties en sentraal geleë. Eienaars is gasvry.

Cat's Eye Cottage se terugvoer

Dear Daniel,
Baie dankie! y was verras!
I thoroughly enjoyed it!
Aangename herinneringe.

Cat's Eye Cottage
Nicolette G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette G

Ongelooflike waarde vir geld!

Die eenheid is puik. Die gasvryheid is onverbeterlik. Die ligging is perfek. Baie dankie vir die geleentheid om julle gasvryheid te kon geniet!

Cat's Eye Cottage se terugvoer

Dear Nicolette, baie dankie vir jou lieflike woorde! Ons sien uit vir die reunion next year!

Cat's Eye Cottage
Albertus V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V

Wat 'n pragtige plekkie om tuis te gaan!

Ons sal beslis weer hier kuier. Met die intrapslag voel jy tuis in hierdie pragtige gemeubileerde woonstel met sy pragtige tuin. Die gasheer en gasvrou gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Dis super skoon met bederfies soos koffie, melk en suiker vir die oornagreisiger. Die badkamer gee die indruk van weelde. Ons sal dit beslis aanbeveel aan enige iemand wat hier wil tuisgaan.

Cat's Eye Cottage se terugvoer

Liewe Wendy,

Baie dankie vir jou vriendelike woorde.
Ons het julle as gaste geniet en ons hoop om julle gou weer by ons te verwelkom!

Hartlike Cat's Eye Cottage groete

Cat's Eye Cottage
Leanna J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanna J

Dit was ongelooflik!

Dit was werklik ongelooflik! Die eenheid is baie mooi afgewerk, en veilig ... Ons het ongelooflik lekker gebly!

Ntosh M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntosh M

Fabulous, phenominal.

Not enough words to explain my experience at the Cat's Eye Cottage. Just believe me when I say it was fantastic. Reception, cleanliness, luxurious in every way, peace and quiet, privacy, many shopping malls close by if you are a shopaholic as I am, just out of this world. A bit expensive though, but value for money. I really enjoyed my long stay there, and I can consider going back there when there is a need. Highly recommended. I hope after they have finished their renovations they will consider having a very nice sign board. For me that was the only thing missing.

Cat's Eye Cottage se terugvoer

Dear Ntosh, thank you ever so much for your kind words!
We are looking so much forward to meet you again!
All of the best and stay on top of the world!
Warmest Cat's Eye Cottage greetings!

Cat's Eye Cottage
Nico C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico C

Skoon en luuks.

Cat's Eye Cottage is 'n skoon en luukse woonstel, en is naby die Glen Gary Mall geleë. Met ons aankoms is ons baie vriendelik ontvang.

Michael M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M

The facility is clean and well equipped.

The room had everything needed for self-catering, with a comfortable bed and tea/coffee supplies. I was only not too sure of security at night.

Cat's Eye Cottage se terugvoer

Dear Michael, thank you for the review!
Vredekloof has got number-plate recognition cameras and is under 24 hour surveillance, patrols are conducted on foot and via vehicles, day and night.
Warmest regards.

Cat's Eye Cottage
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ysterhoutstraat 9, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjOTMwY2FhLTFhOWMtNDYyZi04OTBiLWM3NDBjZTVmNjVkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 9 Ysterhout Street Vredekloof 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.865158 18.678082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang