Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cat's Eye Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Tariewe en voorwaardes:
Rook is streng verbode.
Geen troeteldiere nie.
Ons is 'n geakkrediteerde lid van GHASA, "Guest House Accommodation of South Africa".
Inklok is na 14:00 en uitklok teen 10:00.
Laat wees ons asseblief minstens 3 ure vooruit hoe laat jy gaan inklok, aangesien ons graag sal wil reël dat iemand jou kan ontvang.
Ons laat ongelukkig geen kinders onder 16 toe nie.
1 kind per kamer.
Die kothuis word skoongemaak voordat gaste inklok, na hulle uitklok en ook weekliks (buiten Sondae en openbare vakansiedae). Wasserygeriewe, 'n pendel- en chauffeur-dienste is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit op die perseel.

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Tariewe word in Suid-Afrikaanse Rand gekwoteer.
Tariewe sluit 15% BTW in.
Ons bepalings en voorwaardes is nie onderhandelbaar nie.

Deposito's en betalings:
Ons vereis 'n 100%-deposito van die volle gekwoteerde bedrag om 'n bespreking te bevestig.
Ons sisteme en prosesse vereis die volledige betaling sodra gaste bespreek en 'n verstandhouding dat daar 'n addisionele rekening na jou vertrek kan wees. Vooraf betaling bevestig dat gaste gaan opdaag en bly. Swendelaars sal teen dié tyd verdwyn.
Visa en MasterCard word nie aanvaar nie.
Geen tjeks word aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ysterhoutstraat 9, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjOTMwY2FhLTFhOWMtNDYyZi04OTBiLWM3NDBjZTVmNjVkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 9 Ysterhout Street Vredekloof 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.865158 18.678082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang