Charming Cottage on the Vlei
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stiltlaan 34, Flamingo Vlei, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Charming Cottage on the Vlei is op die eienaar se perseel geleë en het 'n privaat ingang. Dit is die ideale blyplek vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.
Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.
Die kothuis het 'n werkstasie, yskassie en 'n mikrogolfoond. Braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar. Let asb. daarop dat die badkamer nie aan die kothuis grens nie en dat dit via 'n klein binnehof bereik word.
Die kothuis is langs die pragtige Flamingo Vlei geleë en is net 4 km vanaf Bloubergstrandstrand, die wêreldklas-sweefski-strand.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Cliff Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Stiltlaan 34, Flamingo Vlei, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stiltlaan 34, Flamingo Vlei, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap