Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charming Cottage on the Vlei

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls

Let dat die badkamer nie aan die kothuis grens nie en dat dit via 'n klein binnehof bereik word.
Gaste moet asb. die kothuis soos hul eie respekteer. Vervang asb. of reël betaling vir beskadigde items.
Daar is 'n skoonmaakdiens op Maandae, Dinsdae, Donderdae en Vrydae (openbare vakansiedae uitgesluit).
Ontbyt en goeie koffie is nie ingesluit nie, maar kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stiltlaan 34, Flamingo Vlei, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b1e03423c505f7df6e70241652d7ae41f937137f14997db11e009c75fe6976ec21d27d90ee78d41cc6e37840f0fdf1ad075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 34 Stilt Avenue Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.8382388 18.5041447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang