De Hoop Plaas
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N1, De Hoop Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Hoop Plaas skuil op 'n plaas naby Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo-streek. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 4 aparte eenhede.
Soetdoring 1 tot 4 het elk slaapplek vir 4 gaste en is vir selfsorg toegerus. Elkeen beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea.
Elke eenheid het 'n privaat stoep en braaigeriewe. Aktiwiteite in die area sluit voetslaan, 4x4-roetes, wildkyk en geskiedkundige toere in.
Gaste kan die nabygeleë Karoo Nasionale Park besoek en dit is die tuiste van 'n verskeidenheid inheemse bokke en voëls, asook 'n toevlugsoord vir die hoogs bedreigde swartrenoster en rivierkonyn.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ron Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs die N1, De Hoop Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink De Hoop Plaas het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N1, De Hoop Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap