Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoop Plaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Piet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stilte, rus en vrede. Karoo prag. Huisie het al die nodige geriewe. Die hout was welkom vir ons braai (bring 'n vleisie, te ver vir 'n wegneemete). Die huisies is buite sig en ver genoeg uit mekaar. Instruksies duidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lex K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige natuurskoon en rustigheid. Vriendelike ontvangs en behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon C
1 nag
4.8
Mrt 2023

Pragtige klein en tipiese ou Karoo-plaashuis. Ons was mal oor die vreedsame en rustige atmosfeer. Die huis is goed toegerus en die vars blomme in elke vertrek was baie spesiaal. Baie gasvrye mense. Die sterrehemel en stilte was baie besonders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl N
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Karoo stilte. As jy opsoek is na Karoo stilte ver weg van die dorp of N1, is hierdie die plek. Dit is nie luuks nie, maar skoon en netjies. The host was vriendelik en het ons goeie aanwysings gegee.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

It was comfortable and clean. The shower did not work. Too much scale in the shower head. Did not see Marietta before we left. She does need to know it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ron
De Hoop Plaas
Dear Derek, thank you for letting us know, we will immediately fix the problem. Sorry that you were unable to use the shower. Sincerely. Ron

Jacques M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Well received. Clean, quiet and can be recommended. Very nice stay. Owner made contact in advance and gave directions. Place was clean and very comfortable. About 25 km gravel road, but in good condition - travelled it easily with our Ford Fiesta. No problem and it assured a real Karoo-quiet stay! We had a nice walk after a long day's travelling. Recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wikus C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2023

Het baie lekker geslaap en die stilte geniet. Gaste moet net vergewis wees van die afstand buite Beaufort-Wes. Die wild in die wildskamp die oggend op pad terug na die N1 was baie mooi. Gasheer kan net meer suiker saam met koffie en tee uitsit. Kyk ook asb. dat gas vol is en of daar genoeg vuurhoutjies is vir die gasstoof om water te kook met loadshedding. En as gas reg is, kyk vir ketel om op gas te sit. Wasbakproppe ontbreek, sal help as daar is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rowan W
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Rustic, quiet, and had a good night's sleep. The gravel road is a bit long, but worth it for the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ron
De Hoop Plaas
Baie dankie. Ons gaan werk maak daarvan. Groete Marette Steenkamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, De Hoop Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda957a66d647bb6177e576287fd4789b1617f7ca1336aa82a05e912875a8bf8e6cc03237eb25eb96af8613b32e85c46c7b37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Off the N1 De Hoop Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.151565287186 22.724433800513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang