Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoop Plaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Jacques V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Pragtige plekkie net mooi uitsig. Die gasheer was baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Die plekkie is pragtig en het alles wat mens nodig het. Die omgewing en landskap is indrukwekkend. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasties en sal dit vir almal aanbeveel. Die plekkie is absoluut waarde vir geld. Skoon, netjies met alles wat mens benodig. Die rustigheid na ure op die pad was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Still no unwanted sound. Country nature bunnies will be happy here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stilte, rus en vrede. Karoo prag. Huisie het al die nodige geriewe. Die hout was welkom vir ons braai (bring 'n vleisie, te ver vir 'n wegneemete). Die huisies is buite sig en ver genoeg uit mekaar. Instruksies duidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna M
1 nag
4.6
Des 2024

Stilte, sterre, kampvuurtjie, gerief met alles wat nodig is. Ek het lekker gebly, dankie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.2
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.2
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Lex K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige natuurskoon en rustigheid. Vriendelike ontvangs en behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon C
1 nag
4.8
Mrt 2023

Pragtige klein en tipiese ou Karoo-plaashuis. Ons was mal oor die vreedsame en rustige atmosfeer. Die huis is goed toegerus en die vars blomme in elke vertrek was baie spesiaal. Baie gasvrye mense. Die sterrehemel en stilte was baie besonders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, De Hoop Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda957a66d647bb6177e576287fd4789b1617f7ca1336aa82a05e912875a8bf8e6cc03237eb25eb96af8613b32e85c46c7b37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Off the N1 De Hoop Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.151565287186 22.724433800513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang