Pick your preferred language

English

Afrikaans

+48
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the N1, De Hoop Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

De Hoop Plaas skuil op 'n plaas naby Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo-streek. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 4 aparte eenhede.

Soetdoring 1 tot 4 het elk slaapplek vir 4 gaste en is vir selfsorg toegerus. Elkeen beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea.

Elke eenheid het 'n privaat stoep en braaigeriewe. Aktiwiteite in die area sluit voetslaan, 4x4-roetes, wildkyk en geskiedkundige toere in.

Gaste kan die nabygeleë Karoo Nasionale Park besoek en dit is die tuiste van 'n verskeidenheid inheemse bokke en voëls, asook 'n toevlugsoord vir die hoogs bedreigde swartrenoster en rivierkonyn.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Clarissa M
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld! Gerieflike plek wat goed toegerus is.
Des 2025
Barrie S
5.0
Rustige omgewing met mooi uitsig. Lekker braaigeriewe en hout beskikbaar. Pragtige omgewing en baie stil. Mooi sterre gekyk in karoonag. Goeie nagrus ...
Sien meer
Sep 2025
Francois J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie waarde vir geld en perfek vir diere. Ron was baie vriendelik en het vir seker gemaak ons arriveer veilig teen 9h die aand op die plaas. WiF...
Sien meer
Jul 2025
Pierr R
Saam met vriende
5.0
Great overnight stay. Great overnight location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Jacques V
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige plekkie net mooi uitsig. Die gasheer was baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Die plekkie is pragtig en het alles wat mens nodig het....
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the N1, De Hoop Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Hoop Plaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N1, De Hoop Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda957a66d647bb6177e576287fd4789b1617f7ca1336aa82a05e912875a8bf8e6cc03237eb25eb96af8613b32e85c46c7b37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Off the N1 De Hoop Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.151565287186 22.724433800513
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang