Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cogs and Gears

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito word vereis en moet in kontant betaal word wanneer gaste inklok en sal in kontant terugbetaal word wanneer gaste uitklok, na 'n inspeksie.

'n Skoonmaakfooi is word per week gehef. Hierdie eerste week se skoonmaakfooi is by die tarrief ingesluit. Die tweede week se skoonmaakfooi is teen 'n ekstra koste kontant betaalbaar.

Geen vlamme word toegelaat nie weens die lae grasdak in die leefarea.

Die hele eenheid werk met sonkrag, wat met die res van die eiendom gedeel word. Batterye word tydens beurtkrag gebruik. Gaste word dus versoek om die wasmasjien en lugversorger slegs tydens nie-beurtkragtye te gebruik.

Geen partytjies word toegelaat nie en slegs gaste wat bespreek het word toegelaat.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serruria-singel 11, Plattekloof 3, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f6382e22d71a25b59450d5f493977a25dd9e858f1ef6e89439894174f2efe55e2d9a2c412bcae98bdaceded7236e5d3eb42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 11 Serruria Close Plattekloof 3 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.867586488739 18.586674088923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang