Cogs and Gears
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Serruria-singel 11, Plattekloof 3, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cogs and Gears is hoog teen Tygerbergheuwel in die stil luukse woonbuurt Plattekloof geleë, sowat 18 km noord van Kaapstad se middestad. Die area bied 'n 180° grade-uitsig oor Kaapstad, vanaf Robbeneiland in die Weste, oor Tafelbaai-hawe, Kaapstad-stadion, tot by Muizenberg in die Suide. Hiér sal gaste in die somer ongelooflike sonsondergange saam met Tafelberg kan bewonder.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Ander geriewe sluit 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, lugversorging, 'n sitarea, slim-TV en onbeperkte WiFi in. Die kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas-vrieska en 'n koffiemasjien toegerus.
Die hele eenheid maak van sonkrag gebruik, wat met die res van die eiendom gedeel word. Batterye is tydens beurtkrag beskikbaar.
Gratis parkeerplek is op die perseel voor die eenheid se ingang beskikbaar.
Die eenheid is 1 km vanaf die privaat Panorama Medi-Clinic-hospitaal, -onkologiebehandelingsentrum en -dialisebehandelingsentrum en talle spesialiste. Netcare N1-hospitaal is maklik bereikbaar en is net 4 km ver. Daar is talle ongerepte strande in die omgewing, soos die bekende Blaauwbergstrand met sy puik seilplankryweer, die bikini- en swemstrande van Clifton en Kampsbaai, en Muizenberg, wat as 'n branderplankryparadys bekend staan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Ligging
- Serruria-singel 11, Plattekloof 3, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plattekloof Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Serruria-singel 11, Plattekloof 3, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang