Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Concord 2

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Sean G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent. Excellent stay. Very comfortable and secure. Excellent value. Will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Fantasties! Ek sal weer by Concord 2 bly. Alles was wonderlik en perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelius
Concord 2
Baie dankie vir jou terugvoering.

René M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Sentraal. Concord 2 bied die perfekte ligging tydens 'n toer om Stellenbosch te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelius
Concord 2
Baie dankie vir die terugvoering.

Sharlene V
1 nag
4.6
Feb 2024

Fantasties. Ek en my dogter het 'n baie lekker tyd gehad by Concord 2, alles was gerieflik en so netjies! Ons was baie beïndruk met die gerief en netheid.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelius
Concord 2
Hi Sharlene, kan jy asb. redes gee van die diens waarvoor jy net 3 punte gegee het? Na watter diens verwys jy in hierdie selfsorg eenheid?

Lucretia E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Perfekte oornagplek tydens die Woordfees. Skoon en netjies, smaakvol en lekker koffie met beskuit en koue water in die yskas. Ons gaan vir seker weer hier oorbly. Die eienaar kon vir ons parkeerplek reël wat 'n groot verskil gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelius
Concord 2
Baie dankie vir die terugvoering.

Theresa V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Loopafstand na alles en lekker ruim, baie skoon en veilige parkering. Bespreking was maklik. Personeel by Concord was vriendelik. Sentrale ligging. Netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelius
Concord 2
Baie dankie vir jou terugvoering, Theresa Vermaak.

Riana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie netjies, als wat nodig is en baie sentraal. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelius
Concord 2
Baie dankie vir die terugvoering.

Lezanda D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Fantasties! Heerlik gebly! Ligging is absoluut uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelius
Concord 2
Baie dankie vir terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nelius Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 142

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45, Stellenbosch-middedorp, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31761d3770d3f7c0752bc9aae2f5f1dc82e3ea680acff38d2ed090616a9829de74b2b2bb39e2d3e82e9ebdb0c93f41d2f336?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 45 Church Street Stellenbosch Central 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9379416 18.863284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang