Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Cooper's Cottage

Selfsorg
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 7 Apr 2025 tot 25 Jun 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnside JT306 64, Alkmaar, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R2 000 R1 600 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Cooper's Cottage is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis op 'n plaas wat sowat 15 minute buite Mbombela (Nelspruit) geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat op soek is na 'n rustige naweekwegbreek.

Dié kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek. 'n Dubbelslaapbank is in die sitarea beskikbaar.

Buite is 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Hierdie kothuis werk slegs met gas en sonkrag en ervaar geen kragonderbrekings nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicoline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Burnside JT306 64, Alkmaar, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Cooper's Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 600
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnside JT306 64, Alkmaar, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA161bc73e730c4f8c1ce87d1c5148c5cb9b4499df8f089765543a53028b19a39329a06ff0357b927f193ec8c57d50108e48f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 2 5 1 5 64 Burnside JT306 Alkmaar 1200 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -25.467387207509 30.86986082517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011