Cooper's Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen rook of vape word binne die kamers of enige ander plek in die eenheid toegelaat nie. Daar is egter 'n asbakkie op die stoep. Hou asb. die vensters toe wanneer gaste rook om te verhoed dat rook die eenheid binnegaan.
Geen oormatige geraas of partytjies word toegelaat nie.
Skakel asb. alle onnodige ligte of krag af.
Geen items van binne of buite die eenheid mag sonder die eienaar se toestemming verwyder word nie.
Alle addisionele versoeke, insluitend daaglikse skoonmaak en ekstra beddens, komberse, ens., moet voor aankoms gereël word om teleurstelling te voorkom.
Die verblyf is 'n selfsorg-eenheid. Die eienaars en hul personeel neem geen verantwoordelikheid vir enige skade of verlies aangegaan tydens jou verblyf nie.
Enige versoeke, insluitend addisionele matrasse/beddens, moet vooraf gereël word om teleurstelling te voorkom.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burnside JT306 64, Alkmaar, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang