Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 335
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Renate G - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxing and quiet.
Christa M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjiess en veilige blyplek, stapafstand na restaurante ens.
Cozy Corner se terugvoer
Hallo Christa
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal vir seker die kwessie van die hotel pakket op die DStv aanspreek met Lekkeslaap en enige ander webwerf waar die huis adverteer word. Laat weet asb. wat ons kan doen om ons kliënte diens te verbeter.
Die Spay by Cozy Corner
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree-straat, 28 Madriko Centre, Langebaan, 7357, Wes-Kaap