Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Corner

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jun 2024 tot 9 Jul 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Alle geriewe word op eie risiko gebruik. Die eienaar of bestuurder aanvaar geen aanspreeklikheid of regsverantwoordelikheid hoegenaamd vir enige skade, verlies of beserings wat opgedoen word as gevolg van die gebruik van die fasiliteite of enige ander beserings of skade wat gaste of besoekers by hierdie verblyf of op die perseel mag ly nie.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie, behalwe met spesiale reëling vir gidshonde vir visueel gestremdes.
Items mag nie uit die huis verwyder word nie. Handdoeke wat voorsien word, mag nie op die strand gebruik word nie. Gaste moet hul eie strandhanddoeke bring.

Die sleutel- en breekskadedeposito word binne 10 werksdae na vertrek terugbetaal.

Die volgende word nie toegelaat nie;
Enige kommersiële aktiwiteit, spanbou, partytjie of disco, 21ste verjaardagpartytjie,
Matriekbyeenkomste (selfs ná hul eindeksamen),
Ram- en hennepartytjies, en
Geen gaste onder 21 jaar sal sonder volwasse toesig gehuisves word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 113
R1 113 R835
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 113
R1 113 R835
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 113
R1 113 R835
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat, 28 Madriko Centre, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf57a8d02d930a4a9a7b04f1c409d498892ea7a93e546c0175e83d85d710ea4815ec89c504b1e67e788cafc6dcd9ce8ffeedc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 113 nouVanaf R835 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Bree Street 28 Madriko Centre 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0915242 18.0335278
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem