Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Corner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat, 28 Madriko Centre, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 227 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cosy Corner, gerieflike en knus selfsorgverblyf in die veilige Madriko Sentrum in die hartjie van die kusgebied van Langebaan. Dit is 'n ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek aan die Weskus.

Dié woonstel het 'n kapasiteit van 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n lieflike oopplan-ontwerp. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat met gehaltelinne toegerus is. 'n Stort, wasbak, toilet, verhitte handdoekreling en haardroër is in die en suite-badkamer beskikbaar. Badhanddoeke en seep word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Langs die slaapkamer is daar 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n 2-sitplek-ontbyttoonbank. Gaste kan ten volle ontspan op die gemaklike rusbank voor die TV wat 'n verskeidenheid DStv-kanale bied. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek op 'n eerste-kom-eerste-bedien-basis. Die ligging van hierdie kompleks is stapafstand vanaf talle winkels, restaurante, plaaslike doendinge en die hoofstrand om mens besig te hou gedurende die dag.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 348

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Bree-straat, 28 Madriko Centre, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cozy Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 227
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 227
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat, 28 Madriko Centre, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf57a8d02d930a4a9a7b04f1c409d498892ea7a93e546c0175e83d85d710ea4815ec89c504b1e67e788cafc6dcd9ce8ffeedc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 227 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Bree Street 28 Madriko Centre 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0915242 18.0335278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang