De Ware Jacob
Beskrywing
Elke kothuis spog met 'n privaat houtvuurwarmbad op die tuinstoep. Dié luukse kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n groot instapstort. Die sitarea het 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot 'n privaat onderdakbraai-area. Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas en gasstoof toegerus. Privaat, veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar en gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders en troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Die verblyf is nie vir groepbesprekings geskik nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Dié oopplan-ateljeewoonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande pootjiesbad. Aan die oorkant van die binnehof, 'n paar tree vanaf die tuin-ateljeewoonstel, is 'n losstaande kombuis en 'n tweede badkamer met 'n groot instap-dubbelstort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die leefarea het sitplek vir 2 gaste, 'n rusbank en 'n kaggel. Daar is 'n losstaande gasstoofplaat. Hierdie is 'n baie privaat kothuis en word deur groot fynbosstruike omring. Dié kothuis spog met 'n privaat houtvuurwarmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders en troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Die verblyf is nie vir groepbesprekings geskik nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Titius-draai 1, Jacobsbaai, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang