De Ware Jacob
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 387
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Ferdi Z - Sep 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer teruggaan.
Rozanne E - Sep 2024
Algehele gradering
Beautiful!
Amber D - Jul 2024
Algehele gradering
Perfect intimate stay, on a budget!
Lees meerTayla W - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Denzil R - Jun 2024
Algehele gradering
Extremely good.
Ferdi Z - Jun 2024
Algehele gradering
Dit is 'n baie lekker plek om te huur.
Daniel W - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing location, beautiful scenery.
Nadine G - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Henriette U - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het dit gelove!
Adelaide F - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Maaliekah P - Apr 2024
Algehele gradering
Tranquility, relaxed and romantic.
Lees meerAshwell G - Mrt 2024
Algehele gradering
As u stilte, privaatheid soek, dan is De Ware Jacob die plek om te bespreek.
John L - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Herman D - Feb 2024
Algehele gradering
Quiet, relaxed and luxurious.
Ursula J - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Leanie M - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Jaap Jan Louis W - Jan 2024
Algehele gradering
Fijne uitvalsbasis.
Maurelia M - Jan 2024
Algehele gradering
Had a fantastic time. The guy on premises was very friendly and helpful.
Harry C - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige plek en omgewing.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Jacobus S - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig. Ek kon ontspan.
Fernando S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiese plek om te gaan ontspan en jouself geniet.
Hogan G - Des 2023
Algehele gradering
Worth every penny.
André N - Des 2023
Algehele gradering
Topklas!
Rudi L - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Darryl S - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing and peaceful - perfect for the summer!
Divan V - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Amanda C - Sep 2023
Algehele gradering
The place is beautiful, clean, peaceful and private. Just what we needed. Communication was great and informative. Would gladly visit again.
Ilze H - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful getaway.
Chloe R - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely getaway spot.
Bianca G - Jul 2023
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Alnecia M - Jul 2023
Algehele gradering
Dis die beste plek om by te kuier. Dis stil en pragtig.
Mieke S - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plek!
Angie D - Apr 2023
Algehele gradering
My hubby and I went for our 13th Wedding Anniversary and it was absolutely lovely, will definitely be going back there.
Gerhard D - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Adwene W - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Tammy K - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxed and private.
Ann V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en privaat.
Christiaan O - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfekte area, maklik bekombaar, privaat en word sterk aanbeveel.
Lees meerGideon G - Mrt 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Elaine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Stunning!
Bevin S - Mrt 2023
Algehele gradering
Super nice. Exactly as advertised and owners were very friendly.
Ed V - Feb 2023
Algehele gradering
Dorpies in die omgewing naby see is geweldig mooi.
Margreeth B - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful and quiet accommodation.
Lien V - Jan 2023
Algehele gradering
Relaxing, romantic getaway.
Cheslyn I - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing.
Monique S - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect romantic getaway.
Jillian T - Mrt 2023
Algehele gradering
Relaxing, private stay. Quality time was spent with loved one and the environment also set the tone quite well.
Patricia H - Feb 2023
Algehele gradering
Love the quietness and tranquility.
Chanell M - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Mia D - Jan 2023
Algehele gradering
Relaxing haven for the soul.
Roy H - Mrt 2023
Algehele gradering
Restful get away for a couple.
Fadia S - Feb 2023
Algehele gradering
Anniversary weekend.
Lees meerMari-louise B - Jan 2023
Algehele gradering
Most romantic place ever! Beautiful. Quiet. Private. Piece of paradise.
Jolene V - Apr 2023
Algehele gradering
Sielsrus - baie rustig.
Jannike V - Feb 2023
Algehele gradering
Deware Jacob is 'n heerlike, rustige omgewing om te kom ontspan.
Loranah K - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Nicole H - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
Dean K - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Marius D - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustige plek.
Belinda K - Des 2022
Algehele gradering
3 day getaway.
Miceala M - Des 2022
Algehele gradering
Amazing. Peaceful. Refreshing.
Donve S - Sep 2022
Algehele gradering
As a nice relaxing weekend with no disturbance. Just what we needed to get away from the world.
Janett Q - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Michelle E - Nov 2022
Algehele gradering
Perfek.
Tracy C - Nov 2022
Algehele gradering
De Ware Jacob definitely met my expectations and the service was exceptional. The host are so attentive to guests requests and ensure your stay is comfortable.
Kevin B - Nov 2022
Algehele gradering
Perfect setting and location for peaceful getaway.
Harry C - Nov 2022
Algehele gradering
Lieflike plek. Ons het dit terdeë geniet.
Janene L - Okt 2022
Algehele gradering
Quiet, safe, romantic, comfortable, clean.
Callum M - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing!
Ankia B - Okt 2022
Algehele gradering
Kon uitrus in die pragtige huisie, met die mooiste uitsig.
Carel V - Sep 2022
Algehele gradering
Anniversary weekend.
Jessica R - Sep 2022
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike ervaring! Perfekte ligging, rustigheid en als wat jy nodig het.
Marco M - Sep 2022
Algehele gradering
All good.
Johane V - Sep 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Marelize R - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik!
Lance H - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome.
Danielle W - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir jou geld en uitstekende diens.
Leigh-ann K - Jul 2022
Algehele gradering
Absolute surprise and amazing gem.
Dieter G - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderfully relaxing and restful getaway weekend.
Rudi L - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Chandre S - Jun 2022
Algehele gradering
Beautiful, cosy, romantic stay.
Rene B - Mei 2022
Algehele gradering
Love the place.
De Ware Jacob se terugvoer
Thank you for your review Rene, we are so happy that you enjoyed your stay with us.
Abuhurairah A - Mei 2022
Algehele gradering
Great location and value for money.
Alexis F - Apr 2022
Algehele gradering
Magnificent!
De Ware Jacob se terugvoer
Hi Alexis
We are so glad that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again.
Nicolene V - Mei 2022
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreekplek.
Yvonne S - Apr 2022
Algehele gradering
Was truly beautiful and great value for your money.
Johannes K - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Carla P - Apr 2022
Algehele gradering
Weskus hospitaliteit en natuurskoon op sy beste.
Anthia J - Apr 2022
Algehele gradering
Perfect.
Lees meerDe Ware Jacob se terugvoer
Hi Anthia
We are so glad that you enjoyed your time at De Ware Jacob.
Shireen M - Mrt 2022
Algehele gradering
My stay was amazing. Just what we needed. I will definitely come back.
Megan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Stunning plek en rustigheid!
De Ware Jacob se terugvoer
Thanks for your review Megan. We enjoyed hosting you both.
Bronwyn D - Mrt 2022
Algehele gradering
Beeldskoon! Een van die oulikste dorpies.
Charlotte I - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Kaylee E - Feb 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Pamella T - Jan 2022
Algehele gradering
Pure genot.
Eugene M - Feb 2022
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Georgean B - Feb 2022
Algehele gradering
We loved everything about this place, hospitality, the beautiful cottages, the courtyard, the hot tub, rooms, overall service and going out of your way to make our stay memorable and amazing.
Lees meerGerrie S - Feb 2022
Algehele gradering
Die plek is 'n fees!
Krizaan F - Jan 2022
Algehele gradering
Romantic.
Gerrit L - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, mooi omgewing en in al ons behoeftes is voorsien.
Darryl S - Jan 2022
Algehele gradering
An oasis. Relaxing and magical.
Anneke L - Jan 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het om te ontspan.
Jacquin C - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome, lovely and very peaceful.
Kelly-ann C - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfek vir paartjies.
Ian V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi en skoon plek. Sal definitief dit aanbeveel en self weer gaan as in daardie omgewing is.
Carla C - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik, baie relaxing. Die swembad en Jacuzzi was wonderlik. Ons gaan definitief terug.
Gerhard D - Jan 2022
Algehele gradering
'n Onvergeetlike fantastiese ontspannings tyd in 'n omgewing wat privaatheid bied. Ware rus vir die liggaam en siel.
Lees meerLeon L - Nov 2022
Algehele gradering
Baie beïndruk - ons het heerlik gebly en gekuier.
Andre C - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Marnus J - Okt 2022
Algehele gradering
Mees romantiese weskus-wegbreek.
Carl L - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike stil en rustige naweek gehad. Dit was uit en uit die moeite werd.
Petrus D - Jun 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkie vir 'n romantiese wegbreek.
Nick P - Mei 2022
Algehele gradering
Very relaxed weekend.
De Ware Jacob se terugvoer
Thank you for your review Nick. We are so glad that you enjoyed your stay in Jacobsbaai.
Rob V - Jan 2022
Algehele gradering
Great place to stay.
Lees meerRoelof C - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker warm nessie in gure weer!
Lees meerNazly S - Mrt 2022
Algehele gradering
It was a tranquil getaway for my spouse and myself.
Thembisa N - Jan 2022
Algehele gradering
Absolutely perfect. One of my best stays.
Tatum B - Okt 2022
Algehele gradering
Was a cozy one time stay.
Luanne M - Sep 2022
Algehele gradering
Gemiddeld
Lees meerUrsula M - Jun 2022
Algehele gradering
Ek is baie mal oor die lekker stilte en privaatheid van die units.
Quintin D - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker en stil.
Christiaan L - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely place.
Craig M - Mrt 2022
Algehele gradering
Very nice.
De Ware Jacob se terugvoer
Thanks for your review Craig. We are glad that you enjoyed your stay with us.
Francois L - Jan 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Kirsty A - Jun 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Christa D - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Richard John O - Okt 2022
Algehele gradering
Pleasant and peaceful, will consider to visit again.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Linda D - Sep 2022
Algehele gradering
Would not recommend.
Yolanda D - Des 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik. Verlang klaar terug.
Brad Hiles H - Des 2021
Algehele gradering
It was peaceful.
Elton S - Des 2021
Algehele gradering
Very peaceful and romantic.
Lee-ann R - Nov 2021
Algehele gradering
The most romantic place.
Chante S - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Alexis F - Nov 2021
Algehele gradering
Magnificent.
Corne S - Nov 2021
Algehele gradering
Very nice outing, we enjoyed it a lot. Would definitely come back.
Charlene R - Okt 2021
Algehele gradering
Was so such a nice and relaxing stay.
Yolande V - Sep 2021
Algehele gradering
Tranquil, stunning, a bit of paradise on earth.
Lees meerJohn V - Sep 2021
Algehele gradering
Comfortable, cosy, neat and clean.
Inge H - Aug 2021
Algehele gradering
Place to be for a relaxing break!
William S - Aug 2021
Algehele gradering
Tranquility at its best.
Janene L - Jul 2021
Algehele gradering
Romanties, privaat, goeie ligging.
Jamie Lee J - Jul 2021
Algehele gradering
It was very pleasant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was baie aangenaam.
Die verblyf was lekker, maar hulle kon maar ons toegelaat het om musiek te speel vir 'n rukkie, dit hoef nie hard te wees nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Petrus B - Jul 2021
Algehele gradering
Heaven is a place on Earth.
Charlene M - Jul 2021
Algehele gradering
Peaceful, beautiful place.
Kareen D - Jul 2021
Algehele gradering
Amazing, clean, peaceful, decor is beautiful.
Sascha H - Jul 2021
Algehele gradering
A romantic getaway with my partner for my birthday!
Lees meerSameegah M - Jun 2021
Algehele gradering
Amazing, very peaceful and an absolute pleasure.
Janine P - Jun 2021
Algehele gradering
Beautiful, relaxing and such a tranquil place if you wish to just unwind.
Bridgette V - Jun 2021
Algehele gradering
We had quite a special weekend, nice and peaceful. Will definitely recommend the hot tub.
Jolene B - Mei 2021
Algehele gradering
Fabulous.
Nicole C - Mei 2021
Algehele gradering
This is an unbelievably beautiful place.
Tyron D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Yolande V - Mei 2021
Algehele gradering
Tranquility at its best.
Lees meerFrancois D - Apr 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Chris H - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi plek met swak toegeruste kombuis. Parkeerarea ver van woonstel af.
Kerry F - Apr 2021
Algehele gradering
Private and quiet. Bliss!
Cohen J - Apr 2021
Algehele gradering
Dankie dat ons kon lekker wittebrood hou in 'n lekker veilige omgewing met soveel rustigheid.
Tommy S - Apr 2021
Algehele gradering
We had an awesome time.
Martin S - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig, wonderlik.
Johan K - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese, privaat eenhede met rustige atmosfeer.
Chantell V - Apr 2021
Algehele gradering
Relaxing and tropical.
Gaynor D - Mrt 2021
Algehele gradering
De Ware Jacob is 'n uitstekende kuier plek, wat die gemaklikheid van gaste eerste stel.
Chantelle G - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie romantiese en rustige verblyf.
Lees meerWendy W - Mrt 2021
Algehele gradering
Magical venue.
Lees meerMarissa V - Mrt 2021
Algehele gradering
'n Tropiese paradys!
Melecia T - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig
Chrisna D - Feb 2021
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker.
Chantall V - Jan 2021
Algehele gradering
Huweliksherdenking was 'n droomnaweek weg.
Pieter H - Jan 2021
Algehele gradering
Were were amazed!
Lauren B - Jan 2021
Algehele gradering
It was awesome.
Yvette V - Jan 2021
Algehele gradering
The place is awesome and very beautiful and it's good for couples.
Johan O - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Wesley K - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, stil en privaat.
Sarah P - Sep 2021
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Lauren C - Aug 2021
Algehele gradering
A beautiful relaxing stay.
Lees meerGert V - Aug 2021
Algehele gradering
Very nice place with everything you need.
Deralle J - Jul 2021
Algehele gradering
Amazing! Rustige atmosfeer.
Soraya K - Jun 2021
Algehele gradering
Serenity at its best.
De Ware Jacob se terugvoer
We are very pleased to hear that you enjoyed your stay at De Ware Jacob.
We can only assume that you forgot to followed the instructions on how to use the wood burning hot-tub that we sent you on Whatsapp; this would gave given you a wonderful hot-tub.
Wishing you all the very best.
Ian
Megan L - Mei 2021
Algehele gradering
Safe, clean and friendly dogs.
Ursula M - Mei 2021
Algehele gradering
Such a stunning place.
Natalie R - Apr 2021
Algehele gradering
De Ware amazing week away!
Lees meerLynette C - Apr 2021
Algehele gradering
Perfect.
De Ware Jacob se terugvoer
Hi Lynete, our staff is trained to clean the outside areas like the pool and Jacuzzi, etc from 08:00 so that the guests don't have staff around when they want to enjoy it. Wishing you all the best. Ian
Georgia C - Mrt 2021
Algehele gradering
Very peaceful, beautiful surroundings of nature. Good for a breakaway for just relaxing.
Adrian H - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was werklik 'n diamant tussen die wit klippe van Jakobsbaai.
Nicole V - Feb 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Anonieme gas - Feb 2021
Algehele gradering
Anton J - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Nadia S - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderful place. Beautiful.
Razaan M - Jan 2021
Algehele gradering
Oneness with nature. Serenity, tranquillity. Friendly, caring hosts.
Waseemah A - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome.
Justin G - Mei 2021
Algehele gradering
Relaxing and amazing.
De Ware Jacob se terugvoer
We are pleased that you enjoyed your stay at De Ware Jacob. Unfortunately, the load shedding does at times cause the communal Jacuzzi to cool down a bit from its normal temperature of 38 C. If you book one of our cottages with its own private wood-burning hot tub then you can control your own temperature. Wishing you all the best. Ian
Marradine K - Feb 2021
Algehele gradering
Stilte, perfek, absoluut wonderlik.
Marius M - Feb 2021
Algehele gradering
Lieflike oase teen die Weskus.
Lauren B - Feb 2021
Algehele gradering
A perfect mini oasis to relax and unwind.
Danli D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Anneke D - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
Amy B - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het 'n baie lieflike twee dae gehad by De Ware Jacob.
Chane J - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Liz K - Feb 2021
Algehele gradering
Beautiful place with great welcoming from the staff.
Renier P - Feb 2021
Algehele gradering
Private and quiet.
Danie B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie oulik!
De Ware Jacob se terugvoer
We are pleased to hear that you enjoyed your stay. As a gentle reminder, as mentioned on the site; we are self-catering and despite this, as mentioned in the info email that we send to all our guests - we kindly provide starter coffee, tea and milk to support you only for the day that you arrive. Wishing you all the best.
Bradley D - Mei 2021
Algehele gradering
'n Perfekte plek om net weg te breek om te ontspan.
Eric F - Aug 2021
Algehele gradering
Great accommodation - very tastefully done.
Micheline M - Mei 2021
Algehele gradering
Value for money.
Faadiela R - Mei 2021
Algehele gradering
The stay was pleasant and quiet.
Alison D - Nov 2021
Algehele gradering
Vredevol en rustig.
Juanel G - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie heerlike en rustige kuierplek.
Elsabè B - Sep 2021
Algehele gradering
Goed, maar nie uitstaande.
Lees meerDe Ware Jacob se terugvoer
Dear Elsabe,
Our apologies that you were disappointed in your stay. We totally discourage group bookings as we market our cottages as romantic getaways for couples. However, sometimes we are unaware that people know one another. We would like to apologize as we were not aware of this.
Kind Regards
Melanie
Shawn S - Jun 2021
Algehele gradering
Worst birthday weekend ever.
Lees meerDe Ware Jacob se terugvoer
We were so pleased that you had such lovely weather for your party and spent Saturday from 08:00 around the pool, swimming, using the Jacuzzi, playing music and enjoying the day. We would like to thank you for leaving all of the cottages so neat and tidy.
A week before arrival, you received the house rules which clearly state that we are not a party destination. At 24:00 we kindly requested for you to go indoors as the music and very loud talking was sure to disturb the neighbours. At 02:00 we had no choice but to tell you that the party is over.
You were given clear instructions as to how the heat pump for the geyser works. Had you followed the instructions, you would have had no problem.
Wishing you all the best, Ian.
Bahia V - Des 2020
Algehele gradering
Relaxing, fun and secured
Tamryn B - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful place and with beautiful owners. Had a amazing time.
Rushaana D - Nov 2020
Algehele gradering
Quiet, serene and amazing.
Luzanne S - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderful.
Maggie K - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Vanessa C - Nov 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Micaela L - Okt 2020
Algehele gradering
De Ware Jacob is die definisie van perfeksie.
Johann V - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was alles wat ons wou ghad het rustig en baie baie netjie
Joanne L - Sep 2020
Algehele gradering
Perfect!
Chante K - Okt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gewees, gevoel soos 'n oorsee se vakansie.
Yolande V - Sep 2020
Algehele gradering
Tranquil, stunning, amazing, out of this world.
Jaco C - Sep 2020
Algehele gradering
Amazing, peaceful and relaxing all in one.
Alicia T - Sep 2020
Algehele gradering
We had such a awesome time.
Francois D - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige, rustige verblyf.
Sarah P - Mrt 2020
Algehele gradering
Gorgeous, home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig, huis weg van die huis.
Die styl is modern en uniek en ek is absoluut mal oor die hele gevoel. Rustig en huislik, regtig 'n lekker wegbreek. Pragtige rit na nabygeleë plekke. Sal beslis weer teruggaan. Eienaars is behulpsaam en beskikbaar vir vrae.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Suellen S - Mrt 2020
Algehele gradering
Awesome.
Anli G - Mrt 2020
Algehele gradering
Ontspannend, gemaklik en onvergeetlik.
Reubin R - Feb 2020
Algehele gradering
Restoration and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Herstel en rustig.
Die paradys aan die Weskus, 'n mengsel van eenvoud en luuksheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Carlize B - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige troos vir die siel.
Anadea F - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek. Goed vir die siel.
Paolo M - Jan 2020
Algehele gradering
It was great, we loved the getaway.
Patricia J - Jan 2020
Algehele gradering
Beautiful and tranquil.
Alkino V - Okt 2020
Algehele gradering
Excellent! Enjoyed every minute of our stay.
Michelle D - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige verblyf op 'n rustige dorpie.
Patrick B - Sep 2020
Algehele gradering
Very enjoyable and quiet. Pity we could not see the flowers as it rained.
Kelly-ann B - Okt 2020
Algehele gradering
Ag, dis net die regte plekkie om voetjies agteroor te gooi en lekker te ontspan.
Tasneem W - Sep 2020
Algehele gradering
This is an absolute Instagramable paradise. The residents in Jacobsbaai were all extremely friendly and welcoming. We enjoyed the privacy we had in Luxury Cottage D, however, the Jacuzzi didn't really warm up so we made use of the communal Jacuzzi which was lovely and we weren't disturbed at all.
Peter W - Mrt 2020
Algehele gradering
Cottage with designer architecture. This is really "De Ware Jacob".
Sharleen O - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Nicole H - Des 2020
Algehele gradering
Blissful, peaceful and beautiful place.
Simone B - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome, relaxing stay.
Tumi G - Mrt 2020
Algehele gradering
It was so amazing the tranquility we had and the host check on us was just at another level.
Janine F - Jan 2020
Algehele gradering
Tranquil.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig.
As jy rus en vrede wil hê, is dit die perfekte plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nomava W - Des 2020
Algehele gradering
Earthy, quiet and relaxed.
Alonzo N - Sep 2020
Algehele gradering
It is a nice place to go for if you want to rest or escape the city.
Byron M - Sep 2020
Algehele gradering
Perfect anniversary getaway.
Tyron W - Aug 2020
Algehele gradering
This place is one in a million. The location is excellent and I am definitely going back soon.
Francois B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies. Sal vir seker weer terug gaan.
William J - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig gerieflik en ontspannend.
Mercia E - Des 2019
Algehele gradering
Rustig.
Rudine M - Des 2019
Algehele gradering
So nice and quiet and isolating.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
So lekker en stil en geïsoleer.
Ons het ons verblyf baie geniet, die rustigheid en die rustigheid was fantasties. Ek is mal oor die kamers en die dekor was pragtig. Baie skoon en 'n baie lekker wegbreek om net vars lug in te asem. Alles was maklik toeganklik en die eienaar is dierbaar. Pragtige plek, sal beslis weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Yumna A - Des 2019
Algehele gradering
Absolutely breathtaking and tranquil.
Marco V - Des 2019
Algehele gradering
Absolute gem.
Chantelle E - Sep 2019
Algehele gradering
Perfect weekend away, just what we needed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte naweek weg, net wat ons nodig gehad het.
Was so 'n heerlike naweek weg! Alles was perfek - die kothuise is pragtig versier en baie skoon. Ons het die gesellige braai-area en die Jacuzzi baie geniet, dit was die perfekte kombinasie van rustigheid en skoonheid. Die gasheer was ook baie vriendelik en verwelkomend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charne J - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige/romantiese wegbreek vir 'n paartjie.
Sindy B - Aug 2019
Algehele gradering
It was amazing and lovely friendly people that welcomed us.
Cobus R - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtig veilig en baie stylvolle verblyf.
Jame-lee R - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was baie mooi en rustig.
Hannelene O - Jul 2019
Algehele gradering
De Ware Jacob is a paradise on its own. The owners welcomed us warmly and we felt at home instantly. We will definitely visit again. The accommodation was top notch and stylish.
Lynne W - Jun 2019
Algehele gradering
We had a fantastic stay, loved the Jacuzzi.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n fantasties gebly, was mal oor die Jacuzzi.
Ligging is perfek, gashere was wonderlik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Adelle S - Mei 2019
Algehele gradering
De ware Jacob het my verlief gemaak op Jacobsbaai.
Dominique B - Mei 2019
Algehele gradering
Ek is reeds besig om my volgende kuier te beplan!
Lees meerMarelise V - Apr 2019
Algehele gradering
Beste wegbreek wat ons voor kon vra!
Beyers B - Apr 2019
Algehele gradering
Amazing.
Diandra B - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie rustig en lekker.
Shaun S - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend! Baie cosy en privaat.
Adel F - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Plekkie naby die hartklop van moeder aarde.
Dean V - Mrt 2019
Algehele gradering
One stunning place! A little paradise.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Pragtige plek! 'n Klein paradys.
Ons het hierdie plek absoluut liefgehad! Tot dusver my beste vakansiebestemming. So skoon! So ontspannend, rustig en mooi, ek wou huil toe dit tyd was om weg te gaan. 2 dae was nie genoeg nie. Die gasvrou is so 'n pragtige siel. Baie dankie, sien jou baie gou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jonathan M V - Feb 2019
Algehele gradering
Peace and quiet in beautiful surroundings.
Lees meerDominique G - Jan 2019
Algehele gradering
Ian and his wife were very hospitable and friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ian en sy vrou was baie gasvry en vriendelik.
Vra altyd of alles goed en in orde is. Die atmosfeer en die rustigheid was top en net wat ons nodig gehad het. Die ontwerp en opstelling is uniek en werklik oorspronklik en komplimenteer die omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rachelle L - Jan 2019
Algehele gradering
Peaceful.
Olivier A - Des 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Lizette W - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Cecil D - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik aangenaam.
Elbie V - Nov 2019
Algehele gradering
Vrek lekker.
Jolande H - Apr 2019
Algehele gradering
Sielsrus en lekker Jacuzzi!
Celeste B - Mrt 2019
Algehele gradering
Excellent service. Very relaxing.
Angelique A - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderful getaway!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike wegbreek!
Ons het ons verblyf by De Ware Jacob baie geniet. Ons sal terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wilma V - Jan 2019
Algehele gradering
Rus en vrede by De Ware Jacob
Jp M - Feb 2019
Algehele gradering
Baie mooi.
Emcy L - Nov 2019
Algehele gradering
Ontspannend!
Helena B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese plek vir 'n langnaweek wegbreek.
Kurt S - Mrt 2019
Algehele gradering
Very nice. Host very friendly and helpful. Also very professional.
Lucille D - Jun 2019
Algehele gradering
Was lekker.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Nicole C - Des 2018
Algehele gradering
An absolute slice of paradise.
Chanél M - Des 2018
Algehele gradering
Baie heerlik gebly in 'n pragtige plek. Sal definitief aanbeveel.
Leonorah G - Des 2018
Algehele gradering
Die stilte was absoluut fantasties.
Heinrich N - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende skoon akkommodasie.
Terrance M - Des 2018
Algehele gradering
Good.
Cecil D - Des 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut 'n baie aangename ervaring.
Jesica L - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was uitstekend. Sal enige tyd terugkom.
John H - Nov 2018
Algehele gradering
Great place, very quiet and restful, excellent hosts, Dianne and Ian were always available and helpful, but not necessary to contact them as everything was in place.
Lees meerWilna B - Nov 2018
Algehele gradering
Salig, stil en stylvol.
Elzaan V - Nov 2018
Algehele gradering
Amazing! Rustige atmosfeer!
Liesel K - Nov 2018
Algehele gradering
De Ware Jacob is die wonderlikste plek waar ons nog ooit oorgebly het.
Samantha M - Okt 2018
Algehele gradering
Net fantasties! Uit die boonste rakke, ek en my love love love die plekkie. Sal enige iemand aanraai om soontoe te gaan!
Jos N - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Robinne M - Sep 2018
Algehele gradering
Your next go-to place for a weekend away escape.
Erika A - Aug 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Amanda V - Aug 2018
Algehele gradering
Juweel. Voorwaardelik 'n besondere plek.
Lees meerFanie W - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, baie ontspan en gerus. Baie netjies en die diens was uitstekend.
Delphine K - Jul 2018
Algehele gradering
Spectacular.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skouspelagtig.
Die gashere was fantasties.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elmarie H - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike wegbreek.
Nicole G - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Charlotte S - Jun 2018
Algehele gradering
Fantastic West Coast Getaway.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese Weskus-wegbreek.
Die eienaars se gasvryheid was fantasties en hulle was baie akkommoderend. Die plek is baie stylvol versier, tog knus en gerieflik. Die kothuis en braai-area is goed toegerus vir almal se behoeftes. Die opsigter, Simba, was baie vriendelik en beleefd, en altyd gewillig om ons by te staan en te help. Ek beveel die instansie sterk aan en kan nie wag om weer te gaan nie. Dit was 'n onvergeetlike naweek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Carleigh C - Mei 2018
Algehele gradering
Peace and tranquility at its best!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rus en vrede op sy beste.
Ek het hierdie naweek by De Ware Jacob as 'n geskenk aan my ouers bespreek, aangesien hulle 'n wegbreek van die stadslewe nodig gehad het. Hulle het die naweek geniet omdat dit so rustig was en die chalet so mooi en volledig toegerus is. Dankie aan Ian en sy gesin se gasvryheid. De Ware Jacob is die ideale plek as jy opsoek is na 'n luukse naweek van rus en vrede in die natuur.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karen U - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige stukkie hemel.
Kayla W - Mei 2018
Algehele gradering
Excellence.
Lees meerChristoff F - Apr 2018
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Bridget L - Apr 2018
Algehele gradering
Karaktervolle Weskuskuier.
Abdul Gakeem M - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastic place all round, tranquil, and very comfortable, a true gem.
Charl P - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtig.
Madelein M - Jan 2018
Algehele gradering
Perfek vir 'n luilekker wegbreek.
Louise V - Jan 2018
Algehele gradering
Relaxing.
Rene P - Nov 2018
Algehele gradering
Excellent spot for a couples breakaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende plekkie vir 'n wegbreek vir paartjies.
Ons het 'n wonderlike naweek in die kothuis gehad, die privaat opstelling werk baie goed jy sien skaars die ander gaste op die eiendom. Alles was baie gerieflik opgestel binne en butte die kothuis en Diane was vriendelik en hulpvaardig. Die plek is regtig netjies en goed onderhou, baie ontspanne atmosfeer en vir seker 'n bestemming om te oorweeg om weer te besoek!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lynette R - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige kothuis in 'n lieflike tuin.
Chantal D - Jul 2018
Algehele gradering
Great place, I had a excellent weekend.
Marlize H - Apr 2018
Algehele gradering
Truly unique lodges!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Unieke lodges!
Het heerlik gebly. Die swembad en Jacuzzi was so lekker op warm dae. Eienaar Ian was vriendelik en verwelkomend en het ons tuis laat voel. Die dekor in die kothuise is so pragtig, elk sy eie tema en karakter. Dis so rustig, perfek vir diegene wat wil wegbreek van die stad met die strand net 5 minute se stap daarvandaan. Dankie Ian, ons het dit so geniet en sal beslis terug wees saam met die res van die gesin.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Shireen P - Jan 2018
Algehele gradering
De Ware Jacob is just the right place to stay if you need a break.
Candice H - Des 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Gerhard D - Nov 2018
Algehele gradering
Lieflik!
Linda H - Jun 2018
Algehele gradering
Rustigheid, romanties, sielskos, Weskus-vriendelikheid.
Claudia H - Mrt 2018
Algehele gradering
The place was beautiful, relaxing and has a very homey feel to it.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die plek was pragtig, ontspannend en het 'n huislike gevoel gehad.
Ek het my verblyf by De Ware Jacob geniet. Baie ontspannend en die eienaars is ongelooflik vriendelik en verwelkomend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Clifford J - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig, lieflike natuurskoonheid.
Ryan W - Jul 2018
Algehele gradering
Was awesome.
Myron L - Mei 2018
Algehele gradering
De Ware Jacob is tranquil and relaxing.
Salinda G - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig en die perfekte wegbreek vir ons wittebrood.
Kayle G - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig, stil en rustig.
Liani S - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Susan V - Nov 2017
Algehele gradering
Waarlik 'n verfrissende naweek met ongelooflike gasvryheid en verwelkoming!
Jopie B - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastiese ligging en fasiliteite!
Kaylin L - Nov 2017
Algehele gradering
Little luxurious west coast gem!
Lees meerWilna V - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik. Dis 'n moet.
Andries S - Okt 2017
Algehele gradering
Net wonderlik.
Colleen F - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderful! Friendly! Relaxing!
Shane B - Okt 2017
Algehele gradering
A great drive up the West Coast to a little slice of heaven.
Lees meerJacques L - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Fred D - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en rustig.
Nastassja V - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Jonathan C - Aug 2017
Algehele gradering
Relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig.
Ons het baie geniet hoe goed dit ingerig is en hoe vreedsaam dit is. Die verblyf was perfek en baie beter as wat ons verwag het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cathleen H - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Elaine C - Aug 2017
Algehele gradering
Peaceful setting, comfortable, tasteful clean accommodation, friendly, helpful owners and staff make it a place for a return visit! All you could want for a winter or summer stay.
Lees meerNuraan R - Aug 2017
Algehele gradering
It was a mind blowing experience.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was ’n ongelooflike ervaring!
Dié plek sal ek graag weer wil besoek. Dit is asof jy jou in ’n tydskryf bevind ─ dit is hoe pragtig die plek is. Die mense is baie vriendelik. ’n Spesiale bedanking aan Ian en sy vrou vir hulle uiters vriendelike verwelkoming. Die rit was baie lank, maar wanneer jy arriveer vergeet jy van die rit en wil jy vir ewig bly. Geen woorde kan De Ware Jacob bekryf nie. Wow, merkwaardig, ongelooflik. Julle moet meer as 5 sterre kry.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Carmen N - Jul 2017
Algehele gradering
Perfekte naweek vir ontspan in 'n luukse Weskus-omgewing waar jy alles kan doen en het op een perseel, absoluut perfek!
Lees meerFatima-zahra K - Jul 2017
Algehele gradering
In love with this place!
Jacques C - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Angélique V - Apr 2017
Algehele gradering
Relaxing and good for the soul.
Allistair S - Mrt 2017
Algehele gradering
De Ware Jacob shows you what the true meaning of relaxation is.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
De Ware Jacob wys jou wat die ware betekenis van ontspanning is.
Dankie vir 'n wonderlike tyd. Ian en sy vrou is wonderlike gashere. Die plek het regtig alles wat mens nodig het as jy weggaan. Ek beveel dit aan, jy sal nie spyt wees nie. Wonderlike onthaal-area om te geniet en dit is nie ver se ry van die see af nie. Weereens dankie en ek kom beslis weer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Michelle W - Mrt 2017
Algehele gradering
Perfekte wegbreekplekkies.
Ed V - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtige huisie en 3 oop deure na pragtige tuine en uitsigte. Mooi baaie en strand op Hospitaalbaai. Naby ete in Saldanha.
Chanelle H - Jan 2017
Algehele gradering
Rus vir jou siel en asemrowend mooi!
Bianca J - Jan 2017
Algehele gradering
I loved everything, definitely going back for another visit.
Shimone B - Jan 2017
Algehele gradering
Wat 'n rustige, pragtige plek om vakansie te hou!
Quintin V - Aug 2017
Algehele gradering
Luukse, rustige, "retreat" naweek.
Danelle G - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plekkie en baie rustig.
Marlon L - Apr 2017
Algehele gradering
It was awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was awesome.
Die was netjies en die dekor was impressive. Die entertainment deel was awesome ingerig om genoeg privaatheid vir verskillende gaste te gee. Die diereplaas was lekker en my oudste dogter het 'n paar keer by die diere gaan kuier. Die gasheer was vriendelik, aangenaam, en het ons gehelp en ons sien uit na ons volgende besoek binnekort.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
René D - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Janeri D - Feb 2017
Algehele gradering
Ongelooflik!
Lees meerMatthys B - Aug 2017
Algehele gradering
Amazing experience, peace and quiet, just what we needed!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflike ervaring, stil en rustig, presies wat ons nodig gehad het!
Baie lekker naweek, waarde vir geld, great wegbreeknaweek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hile D - Jul 2017
Algehele gradering
Baie goed uitgerus en netjies.
Philip V - Jul 2017
Algehele gradering
Very nicely done cottages.
Robert W - Feb 2017
Algehele gradering
A beautiful place where time stands still.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Pragtige plek waar tyd stilstaan.
Ons het die diere só geniet en Dianne is 'n uitstekende gasvrou. Ons was mal daaroor om rond te loop in Jacobsbaai en dan 'n afkoelsessie in die swembad en 'n rondte in die Jacuzzi te hê. Ons het hierdie pragtige plek aan al ons vriende voorgestel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annelize V - Jan 2017
Algehele gradering
De Ware Jacob is 'n ware juweel in Jacobsbaai!
Erik J - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Anton V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik.
Johan V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie mooi en netjies en modern. Alles werk en goed toegerus.
Megan S - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek!
Anel S - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was lekker, maar eienaar het nie altyd mens se privaatheid gerespekteer nie.
De Ware Jacob se terugvoer
It is very unfortunate that the luxury and hospitality we always offer our guests was perceived so negatively by you. Wishing you all the best. Ian
Amelia V - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike oase in die middel van die Weskus.
Audrey S - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtig.
Chris S - Okt 2016
Algehele gradering
Saligheid en vrede, die perfekte wegbreek van die jaag en geraas.
Lees meerRoelof V - Okt 2016
Algehele gradering
'n Absolute verkwikking vir die siel.
Lees meerMartie B - Aug 2016
Algehele gradering
Moderne plaas-atmosfeer met kos vir die siel.
Lees meerNatasha H - Jul 2016
Algehele gradering
Natuurlike luuksheid met gasvryheid.
Lees meerMarius L - Jun 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
De Ware Jacob se terugvoer
Beste Marius,
Ons is bly om te hoor dat julle dit so baie geniet het. Julle is altyd meer as Welkom!
De Ware Jacob span
Jean D - Apr 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly.
Lisa S - Jul 2016
Algehele gradering
Pure bliss!
Mark B - Jun 2016
Algehele gradering
A place called home.
Lees meerPeter C - Apr 2016
Algehele gradering
Welcoming, attractive and friendly.
Lees meerDe Ware Jacob se terugvoer
We highly value your kind words & we are so pleased that you seemed to enjoy this space us much as we do!! Looking forward to your next stay with us.
Madelein V - Nov 2016
Algehele gradering
Definitief 'n plekkie waarna ons weer sal gaan.
Lees meerChristine L - Nov 2016
Algehele gradering
Very beautiful, neat and clean accommodation, with everthing that you need.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie mooi, netjiese en skoon verblyf met alles wat mens kan nodig kry.
Pragtige swembad en Jacuzzi. Die bed was gemaklik. My kind en haar niggie was mal oor die diere.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chris V - Okt 2016
Algehele gradering
Bitter mooi plek, maar ver van see.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Titius-draai 1, Jacobsbaai, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang