Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Ware Jacob

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Titius-draai 1, Jacobsbaai, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Ware Jacob is in Jacobsbaai geleë en is ideaal vir stil romantiese wegbreek vir paartjies.

Verblyf bestaan uit 4 luukse kothuise en 1 Garden Studio wat elk 2 volwassenes kan akkommodeer. Elke kothuis het 'n sitarea met 'n binnenshuise kaggel, 'n selfsorgkombuisie en 'n privaat houtvuurbad. Die slaapkamers is ingerig met gemaklike dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Privaat parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

'n Kort vyf minute se stap met 'n gruispaadjie af lei regs na 'n strand met klein baaitjies wat stilte en kalmte bied. Met sy groot brekers wat teen die rotsagtige kuslyn neerstort en 'n lang wit strand, het Jacobbaai iets wat by almal aanklank vind. In die lente word die eiendom en die hele dorp 'n landskap gebaai in blomme.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 387 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ferdi Z
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer teruggaan. Baie lekker in 'n veilige area.
Sep 2024
Rozanne E
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful! Loved it! Got engaged.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Amber D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect intimate stay, on a budget! On arrival we were greeted by the friendly host, and after a tour of our own place, Cottage A, we w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Tayla W
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing. Our stay was very relaxing and peaceful. This is an amazing location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Denzil R
Saam met lewensmaat
5.0
Extremely good. Very comfortable and relaxing. The place was very clean, and the atmosphere was nice and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 387

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Titius-draai 1, Jacobsbaai, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Ware Jacob het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Titius-draai 1, Jacobsbaai, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bfe52e95280118a80bbeeb9fe0baecfcb6c95d1da5d710aa43ac29efac32665d1b4bc94ce469bcfd3493baf80285e04e4bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 387 5 1 5 1 Titius Turn Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.972074736381 17.892720054232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang