Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Quiver Camp

 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
 24 Beskikbaar
Selfsorg-eenhede
Vanaf
Vanaf R 2 835
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 24 unieke selfsorg-eenhede. Elke slaapkamer is ruim en het lugversorging, 2 enkelbeddens, 'n uitvou-slaapbank vir 2 kinders onder 12 jaar, plek vir bagasie, rakke, hangplek en 'n elektroniese kluis. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en 'n spieëlkas. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof en 'n houtbankie toegerus. Kratte met die nodige eetgerei is by ontvangs beskikbaar en vars kruideniersware kan daagliks bestel word. Die eenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gate kan met aankoms die kratte met die nodige kook- en eetgerei teen 'n terugbetaalbare deposito by ontvangs optel.

'n Daaglikse skoonmaakdiens kan by ontvangs gereël word.

Vars kruideniersware kan ook by ontvangs bestel word. Dit sluit vleis, hoender, slaai, groente, brood en ontbytprodukte in. Die bestellings sal voor sonsondergang by die gaste se eenhede afgelaai word.

Vuurmaakhout en vuuraanstekers is ook by ontvangs beskikbaar.

Gaste kan hul kos vooraf bestel deur die lys met kosvoorraad aan te stuur voordat hulle vertrek, of hulle kan die bestelling voor 16:00 by ontvangs plaas.

Die Sossusvlei Lodge-restaurant is vir heerlike disse bekend wat ook by Desert Quiver Camp se ontvangs bestel kan word, of dit kan voor aankoms bestel word.

Let daarop dat die meeste paaie in Namibië goed geskraapte grondpaaie is. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Desert Quiver Camp op die D826, Langs die C7, Sesriem, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqNHZHgZi44qfg6BBgK1vpH6RyOtFzeIk7Yjw5UjXfdFI9QnAHa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Desert Quiver Camp on D826 Just off C7 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.4857590658 15.83765433949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang