Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Quiver Camp

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Desert Quiver Camp op die D826, Langs die C7, Sesriem, 0000, Hardap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Desert Quiver Camp is net 5 km vanaf die ingangshek na Sossusvlei geleë. Dié moderne, unieke selfsorgverblyf is ontwerp om perfek met die natuurlike omgewing in te skakel.

Verblyf word in 24 uniek ontwerpte selfsorg-eenhede gebied. Elke slaapkamer is ruim en het lugversorging, 2 enkelbeddens, 'n uitvou-slaapbank, plek vir bagasie, rakke, hangplek en 'n elektroniese kluis. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n spieëlkas. Die uitvou-slaapbank is vir 2 klein kinders onder 12 jaar geskik.

Elke eenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe, 'n toegeruste kombuisie met 'n opwasarea, 'n yskassie, tweeplaatstoof en 'n houtbankie. Kratte met die nodige kook- en eetgerei is by ontvangs teen 'n terugbetaalbare deposito beskikbaar.

Die 2 rolstoelvriendelike eenhede is naby die hoofgebou geleë. Dié eenhede het nie trappe nie en die storte is groter met relings vir maklike toegang.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anne-mariè D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige blyplek en asemrowende natuurskoon. Heerlik gebly en dit geniet.
Mrt 2024
Leatitia M
Saam met lewensmaat
5.0
Stil met asemrowende skoonheid om jou. Baie lekker gekuier in die natuur en die verblyf was fantasties.
Mrt 2024
Elmarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige huisies in die woestyn! Kamer en badkamer mooi modern. Ons het heerlik gebly!
Feb 2024
Auguste E
Saam met vriende
5.0
Die tente is pragtig en goed onderhou. Die staf was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die mooiste uitsig oor die Namib en 'n plus dat dit net 5km ...
Sien meer
Jun 2023
Bridget G
Saam met lewensmaat
4.6
Baie goeie ervaring. Die kamp is ideaal geleë vir 'n besoek aan Sossusvlei. Dit vorm deel van 'n groter opset wat Sossusvlei Lodge en Desert Camp insl...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 107

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Desert Quiver Camp op die D826, Langs die C7, Sesriem, 0000, Hardap
  • Gaste dink Desert Quiver Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sesriem Hardap Namibië
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Desert Quiver Camp op die D826, Langs die C7, Sesriem, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqNHZHgZi44qfg6BBgK1vpH6RyOtFzeIk7Yjw5UjXfdFI9QnAHa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Desert Quiver Camp on D826 Just off C7 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.4857590658 15.83765433949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang