Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz 48 - Central Surfer's Hub: Flat 1 and 2

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Diaz 48: Unit 1
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Die eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstofie en oond, 'n mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n sitarea, TV en gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n gedeelde agterplaas met 'n privaat braai-area, buitestort en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat die 2 eenhede verskillende skoonmaakfooie het. Eenheid 1 het 'n skoonmaakfooi van R200 en Eenheid 2 het 'n skoonmaakfooi van R250.
Behandel die verblyf asof dit jou eie is.
Hou die spasie netjies en georganiseerd.
Gooi vullis behoorlik weg.
Haal die swart munisipale asblik uit op die munisipale vullisdag, d.w.s. Donderdae.
Rapporteer enige skade of probleme dadelik.
Bespaar water en energie.
Geen rook of vape binne die perseel nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen ongeregistreerde gaste word toegelaat nie.
Moet asb. nie in die slaapkamers of badkamers eet of drink nie.
Respekteer asb. die geraasreël tussen 21:30 en 08:00.
Kyk asb. mooi na die meubels, gaste sal vir skade moet betaal.
Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.
Geen geleenthede word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Diaz 48: Unit 2
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of vriende. Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, oond en stoof toegerus. Die eenheid lei na 'n gedeelde agterplaas met 'n privaat braai-area, buitestort en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat die 2 eenhede verskillende skoonmaakfooie het. Eenheid 1 het 'n skoonmaakfooi van R200 en Eenheid 2 het 'n skoonmaakfooi van R250.
Behandel die verblyf asof dit jou eie is.
Hou die spasie netjies en georganiseerd.
Gooi vullis behoorlik weg.
Haal die swart munisipale asblik uit op die munisipale vullisdag, d.w.s. Donderdae.
Rapporteer enige skade of probleme dadelik.
Bespaar water en energie.
Geen rook of vape binne die perseel nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen ongeregistreerde gaste word toegelaat nie.
Moet asb. nie in die slaapkamers of badkamers eet of drink nie.
Respekteer asb. die geraasreël tussen 21:30 en 08:00.
Kyk asb. mooi na die meubels, gaste sal vir skade moet betaal.
Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.
Geen geleenthede word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 48, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49c01f4e18a316dbbc990ae9215cd25e0bab9babb688f30ec79424e30092da1dcb1d1b3c8d7ff77906f4be8050d0491d3f4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 48 Diaz Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.056188812052 24.922938930025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang