Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Grofhuis

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rachel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Alles hier is vyfster. Alles by Die Grofhuis was vyfster! Dis 'n gemaklike netjiese huis toegerus met alles wat mens nodig het. Die diere kom kuier saam van vroegoggend tot laat aand. Die diens wat ons van Alta en Rach gekry het, was ewe vyfster. Dankie Die Grofhuis, ons sal oor en oor weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Dit was amazing. Die Grofhuis is 'n baie lekker huisie om in te bly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Vriende met klein kindertjies. Die Grofhuis se geriewe was alles wat ons verwag het en meer. Aircons in elke vertrek, 'n groot yskas en 'n groot vrieskas. Die kombuis het alles gehad wat ons benodig het. Braaigeriewe en stoepmeubels het die buitekuier baie aangenaam gemaak! Die diere kom by die stoep en swembad om uit jou hand te eet! Die slaapkamers en badkamers is groot en modern, met goeie beddens en beddegoed. Die huis is goed toegerus om die bobbejane uit te hou - alhoewel hulle steeds die stoep besoek het en skade aangerig het vir die eienaar. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer gaan! Dit is ongelooflik om die diere 'n paar tree van mens af te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Relaxing and enjoyable. Good location. A pleasure to see the animals, especially the bushbuck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Raasblaarstraat 3468, Marlothpark, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ba0e349d096e961868ed734f8e8814fe618afa174af635613eb5bfa9978bc666cfa70515634c549c5b162709035ea98add5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 3468 Raasblaar Straat Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.3392954 31.807749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang