Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Grofhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Raasblaarstraat 3468, Marlothpark, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Grofhuis is 'n selfsorghuis met 6 slaapplekke in die hartjie van 'n bewaringsgebied in Marloth Park.

Dié verblyf beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank bied sitplek vir 3 gaste en die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, rusbanke en 'n platskerm-TV. Uit die leefarea lei 'n patio, braai-area en swembad.

Die ideale ligging van Die Grofhuis bied aan gaste die geleentheid om kameelperde, sebras, bosbokke, rooibokke, koedoes, blouwildebeeste, die inwonende duikertjie, asook bosbabas te sien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gustav B
Gesin met tieners
5.0
Comfortabel. Very neat perfect, lots of animals, extra feeding area for bird species.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Rachel M
Gesin met tieners
5.0
Alles hier is vyfster. Alles by Die Grofhuis was vyfster! Dis 'n gemaklike netjiese huis toegerus met alles wat mens nodig het. Die diere kom kuier sa...
Sien meer
Aug 2024
Louise S
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was amazing. Die Grofhuis is 'n baie lekker huisie om in te bly. Ons het baie lekker gebly.
Des 2023
Liesel D
Gesin met klein kinders
5.0
Vriende met klein kindertjies. Die Grofhuis se geriewe was alles wat ons verwag het en meer. Aircons in elke vertrek, 'n groot yskas en 'n groot vries...
Sien meer
Sep 2023
Michael H
Saam met vriende
4.2
Relaxing and enjoyable. Good location. A pleasure to see the animals, especially the bushbuck.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Raasblaarstraat 3468, Marlothpark, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Grofhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Raasblaarstraat 3468, Marlothpark, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ba0e349d096e961868ed734f8e8814fe618afa174af635613eb5bfa9978bc666cfa70515634c549c5b162709035ea98add5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 3468 Raasblaar Straat Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.3392954 31.807749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang