Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dinaledi

Wildsplaas
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kudu on my Stoep
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die skeepsvraghouer-kothuis is ideaal vir paartjies en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is oopplan en beskik oor 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n dek en 'n vuurput.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Dinaledi-hoofhuis
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 14 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het koninggrootte-beddens en daar is ook 'n kinderbed, 2 matrasse, 'n bababedjie en 2 dubbelslaapbanke. Twee slaapkamers het en suite-badkamers, een met 'n bad en stort en die ander met net 'n stort. Daar is ook 'n aparte toilet. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi is beskikbaar. Die huis het 'n kuier-area met 'n kroeg, etenstafel en binnebraai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 14 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Leefarea

4

2 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagendrift-straat, Welgevonden Plaas 124 JR, Dinokeng-wildreservaat, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a0ffd01676291b561e036d70b5946b4fac476deb42d6db3d8a64f58cca96231538d1df0f7d6c50a1bff6bbdef6f0eb85e84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) De Wagendrift Street Farm Welgevonden 124 JR 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.36613318467 28.407714179955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang